Local sport
-
Span deur na halfeind na ‘n puik vertoning
Local sportKomatipoort Akademie se o/15-rugbyspan het Saterdag behoorlik met Balfour geploeg.
-
Nellie se natuurlike talent werp vrugte af
Local sport"Ek is feitlik met 'n hokkiestok in my hand gebore." So sê die talentvolle speler, Carlu Meyer van Hoërskool Nelspruit…
-
Laeveld se hokkiespelers kou klippe teen Lydenburg
Local sportDie hokkiespelers van Laerskool Laeveld en Lydenburg het verlede week kragte op eersgenoemde se velde gemeet.
-
Skuts het almal oog op die kolskoot
Local sportDie Mpumalanga Laeveld SA Sport- en Jagfederasie vat vanjaar 40 skuts na die nasionale kampioenskappe.
-
Rhinos uitgeboender in kwarteind van reeks
Local sport'n Splinternuwe makro- en grootskole-afdelings kampioen sal vanjaar die Beeld-trofee verower nadat die kampioene van 2014 die afgelope naweek uitgeskakel…
-
Steval Pumas maak hul stem met intrapslag dik
Local sportPasop! Die Steval Pumas soek die gesogte goue beker!
-
Tennis is in dié susters se bloed
Local sportDanksy harde werk kan dié drie sussies as van die Laeveld se voorste tennisspelers voorgestel word.
-
Plasing van putjies ‘n toets van vernuf
Local sportOngeveer 63 spelers, wat minder is as wat verwag is, het die uitdagende Matumi aangedurf.
-
Gimnaste mik vir die grote
Local sportBeter bekend as die Mountain Spring Spur Mpumalanga Trials, dien dit vir gimnaste van vlak 1 tot 3 as ‘n…
-
Nocturnal cyclists invade the city in their masses
Local sportIf you want to be part of the next Critical Mass, be at the same venue on August 28, at…
-
Laeveld se stoeiers leer by Amerika se bestes
Local sportDie manne van Nelspruit Stoeiklub (NSK) het Dinsdag teen 'n Amerikaanse span op die matte sake uitgespook.
-
Nellies spook hard om opponente lam te lê
Local sportOor die 200 netbalspelers van o/12- en o/13-ouderdomsgroepe het verlede Saterdag aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe in Pretoria deelgeneem.










