-
KYK: Fietsryers begelei Andru van Zyl op die pad vanaf Kranspoort na Middelburg
Vier plaaslike fietsryers begelei tans vir Andru van Zyl op die pad na Middelburg.
-
Sekhukhune District observes World Aids Day
The chairperson of the South African National Aids Council led the official commemoration of World Aids Day at the local…
-
Aldrich gekroon as gholf se nuweling van die jaar
Hy volg in die voetspore van legendes soos Ernie Els en Trevor Immelman
-
KYK: AfriForum gryp in om varkhok skoon te maak
Inwoners kom al meer in opstand teen agteruitgang van die dorp.
-
Fietsryer veilig in Groblersdal op pad na die Kaap vir kanker
Middelburg se ysterman bereid om Andru 'te gaan haal'.
-
Oom Tom Markram se gedenkdiens Maandag uit Witkerk
Ooom Tom was 'n legende in Middelburg.
-
Oud Suidoos-Transvaal kaptein, Hendry van Tonder, se gedenkdiens Vrydag
Verskeie oud spelers by Cornerstone verwag om rugbykaptein te groet.
-
Noodspanne jaag in 24 uur letterlik van ongeluk na ongeluk
Vanaf Sondag tot vanmiddag (Maandag) het nooddienste letterlik van ongeluk na ongeluk gejaag.
-
Middelburg se kindertjies moet Saterdag park toe – Kersvader wag
Lionspark is opgetooi om kersgees na die gemeenskap te bring.
-
Help Amanono Amahle girls attend the eMhlangeni Reed Dance
Amanono Amahle Cultural Group based in Belfast appeals for support to help 280 girls attend the Reed Dance in KwaNongoma…
-
Driejarige seuntjie se ma, pa en twee maande oue boetie sterf in N4 ongeluk
’n Ouerpaar en hul twee maande oue babaseuntjie het gistermiddag gesterf in ’n ongeluk op die N4.
-
Skok nadat provinsie se voorste driekamp atleet uit sport geskop word
Verskeie sportmanne en vroue toets positief vir verbode middels.











