Ons onthou hulle wat met hul lewens betaal het
“Ons herdenk vandag hulle wat hul lewens verloor het vir hul land. Dit is hoekom ons hulle moet onthou. Gewillige mense wat die hoogste offer betaal het vir hul land, en wie se families met baie hartseer en ontwrigting agtergelaat is. Elke geslag en tydperk vra opofferings – laat ons hulle daarom nie vergeet nie.”