Sport

  • President Pretorius netbalspelers presteer

    Sport

    Laerskool President Pretorius se Karabo Mokoena o.13 (links) en Benita Ellford o.12 (regs) is vir hulle onderskeie Noordwes netbalspanne gekies.…

  • Gena Lofstrad

    Pukke puik by USSA’s

    Sport

    NWU-Pukke se atletiekroom het by die USSA-kampioenskappe by die Universiteit van Limpopo vanaf 29-30 April weer hulle staal gewys en…

  • Hotrods laat ‘n man se hart vinniger klop

    Sport

    “Hotrods is enige man se begeerte. Dit gaan alles oor spoed en dit hou ons uit die spietkop se hande…

  • Pierre Breitenbach, 'n Protearolbalspeler, is Potchefstroom Dorp Rolbalklub, se trots.

    Potchefstroom Dorp Rolbalklub se rolmodel

    Sport

    Sy oë is pure konsentrasie wanneer hy die rolbal in sy regterhand het. Hy neem ’n stap vorentoe en laat…

  • Die wenspan is agter: Elzette Fourie, Cornell Grobler, Janré Wentzel, Marco Snyman, Chris Greyling (afrigter), Ruben Jacobs (hoof), Reinhardt Röntgen, Juan Naude Aslett, William Drevin en Dewan Lubbe. Middel: Hermanus Steyn, Marlu du Preez, Frederik vd Westhuizen, Riana Loest, Jhanco de Beer, Annemarie vd Westhuizen en Landu Verster. Voor: Catherine Ellis, Jacques van Straaten, Andre Korb, Jacques Schutte, Simon Korb en Ruan Verster.

    Mooirivier wen Super 12-skaakkompetisie

    Sport

    Die 18de weergawe van die gesogte Super 12-kompetisie het op 7 Mei weer by die Universiteit van Pretoria plaasgevind. Laerskool…

  • Hierdie spanne is al meer as 100 jaar betrokke by lewensredding en spesialiste op die gebied. Die lewensredders van Potchefstroom wat vir Harties Reflections deelgeneem en uitgeblink het, is: Juniors: Aiden Nel (seuns 8 jaar) met vier goue-, twee silwer- en een bronsmedalje. Hy het ook twee nuwe SA-rekords, nl. in die 50m Manikin Carry en 50m Obstacle Pool, opgestel. Aiden was saam met ‘n spanmaat van Harties ook algeheel eerste in sy ouderdomsgroep. Tiaan Rossouw (seuns 10 jaar) met een brons medalje, Reynard Rossouw (seuns 12 jaar) met drie goue, vier silwer en een bronsmedalje. Seniors: Botha du Toit (mans 15 jaar) met twee goue- en drie silwer medaljes. Botha was deel van die Noordwes mans aflosspan wat in die mans 14-15 jaar 200m 4x50m Combined Medley Relay die SA-rekord, wat al 10 jaar staan, op skouspelagtige wyse verpletter het. Rudy van Graan (mans 16 jaar) met drie silwer en drie bronsmedaljes, was algeheel derde in sy ouderdomsgroep. Hy is ook gekies vir die National Stillwater Academy Squad wat in November Suid-Afrika in Nederland sal verteenwoordig. Rudy is ook as reserwe vir die 2016 Rescue Span gekies. Annien Muller (dames 16 jaar) met twee goue medaljes was algeheel derde in haar ouderdomsgroep en is ook gekies vir die National Stillwater Academy Squad. Anja Boucher (dames 16 jaar) het een bronsmedalje verower. Belangstellendes in Potchefstroom wat meer oor die sport of deelname te wete wil kom, kan Elsa du Toit (Potch koördineerder) by 076 619 4207 kontak.

    Lewensredders is nasionale kampioene

    Sport

    Sewe van Potchefstroom se lewensredders is deel van die Harties Reflections span (van Hartbeespoortdam) wat as algehele wenners aangewys is…

  • Dié twee mooie dames was in die enkels finale met Diana King (regs) as wenner en Louisa Grimbeek as naaswenner. Saam met hulle is Nico Uys, die klubvoorsitter.

    Eindstryde verskaf groot tennisaksie by Buiteklub

    Sport

    Potchefstroom Buiteklub se tennisafdeling het op 23 April hul klubkampioenskap eindstryde gespeel. Die volgende spelers het as wenners uit die…

  • Rhyno Smith was on the top of his game against Border

    Sensational Smith leads Leopards to win over Border

    Sport

    The return of Leopards fullback, Rhyno Smith, to his favourite position of fullback reaped giant rewards for his team. His…

  • Gimmies se hokkiespelers presteer in Pukreeks

    Sport

    Hokkie is een van die skolesportsoorte wat die afgelope paar jaar groot aftrek onder beide seuns en dogters gekry het.…

  • Potch Dorp se eerstespan wat 'n belangrike oorwinning teen Leeudoringstad behaal het.

    Potch Dorp wen Leeustryd

    Sport

    Potchefstroom Dorp Rugbyklub lyk of hulle weer in goeie vorm en slaggereed is hierdie seisoen, met oortuigende oorwinnings oor Leeudoringstad…

  • Benhard Janse van Rensburg. Foto: Wouter Pienaar

    Rhyno Smith terug vir die Luiperds teen Grens op heelagter

    Sport

    Die Luiperds het Vrydag in Oos-Londen wanneer hulle teen die Grens te staan kom, die luuksheid van drie losskakels in…

  • Breitenbach en Abbott vat Pro 10 rolbalkroon

    Sport

    Noordwes rolbal se Spec Savers Pro 10 toernooi vir pare het die afgelope twee naweke plaasgevind met die eindstryde wat…

Back to top button