Sport
-
Harde werk en gebed die sleutels tot Gimmies se hokkiesukses
Sport"By Gimmies is dit soveel meer as net hokkie. Ons en elke afrigter is regtig ingestel om die spelers oor…
-
Sagmoedige rugbyreus en Mielieboer-legende groet
SportDie voormalige Wes-Transvaal (Mielieboere) losvoorspeler, Don Berry (62), wat in 104 wedstryde die unie verteenwoordig het, is Saterdag, 27 Mei…
-
Video: Gimmies bo in Classic Clash
SportKyk die video hier van Saterdag (27 Mei) se rugbyaksie in die eerstespan wedstryd tussen Gimmies en Volkies hier.
-
Gimmies domineer Volkies op die Astrobaan
SportBy die eerstespan wedstryde het beide Gimmies se dogters en seuns nie 'n enkele doel afgestaan nie.
-
Gimmies troef Volkies in Classic Clash
SportToe die stof na 70 minute se klipharde rugby gaan lê is Gimmies se vuiste omhoog met 'n 26-13 oorwinning…
-
Volkies se o.14’s begin groot rugbydag met naelbyt-wen teen Gimmies
SportDie opkomende rugbytalent by beide Volkies en Gimmies het vir 'n energieke o.14A rugbywedstryd tussen hierdie skole by die Mooivallei…
-
Gimmies vuur die eerste skote op die netbalbaan
SportPotchefstroom Gimnasium se eerste netbalspan het gisteraand (Vrydag, 26 Mei) op hul tuisbaan te veel skietgoed vir Hoër Volkskool Potchefstroom…
-
Volkies en Gimmies kap dit uit op die gholfbaan
SportVolkies en Gimmies pak mekaar vandag (Vrydag, 26 Mei) by die Potchefstroom Buiteklub aan in 'n spesiale gholfdag tussen hierdie…
-
Hoofde deel hulle boodskappe vir die Classic Clash
SportMag elke deelnemer sy Godgegewe talent uitleef en elke oomblik geniet. Mag daar ook nuwe vriendskapsbande tussen opponente gesmee word…
-
Classic Clash: Tyd om nog ‘n hoofstuk te skryf
Sport"Jy word deel van die dorp se geskiedenis. Elke jaar skryf jy 'n paragraaf by. Dit is 'n groot voorreg,"…
-
Wie het wenresep op die netbal en hokkiebane?
SportGimnasium is die gasheer met kookwater wedstryde wat op die NWU Astrobaan, Gimmies se netbalbane sowel as die Mooivallei Sportgronde…
-
Classic Clash: Hier is die eerste spanne wat kragte meet
SportHier is Volkies en Gimmies se eerstespanne vir die 2023 FNB Classic Clash.











