News

  • Vuurwerke – hou jou troeteldiere veilig vanaand

    News

    Vanaand, 31 Desember, sal daar boetes opgelewer word aan mense wat onwettige vuurwerk-vertonings hou. Mense wat gebruik maak van vuurwerke,…

  • Publiek moet ligloop vir Sanral sms-veldtog, sê VF Plus

    News

    “‘n Uiters onsensitiewe veldtog word tans gevoer deur klaarblyklik Sanral en die SAPD waarin padgebruikers met massa-sms’e gedreig word om…

  • Gerhard van Rooyen. Foto: News24

    Pedofiel se seun in Potchefstroom vasgetrek

    News

    Die pedofiel Gert van Rooyen se seun, Gerhard van Rooyen, is vandag (28 Desember) in Potchefstroom vir beweerde bedrog in…

  • Man besteel in Walter Sisulustraat

    News

    ‘n Man het ‘n saak van bedrog en diefstal by die polisie aangemeld nadat hy verlede Sondag, 17 Desember, beroof…

  • Vrou verkrag naby Boskop dam

    News

    ‘n Vrou is Saterdag 16 Desember in haar huis by die Naturama-afdraai na Boskop dam verkrag. Volgens ‘n woordvoerder van…

  • Van die varke op Modise se plaas wat in Julie 2014 gevind is. Foto: Dustin Wetdewich

    Potchefstroomse veearts skuldig aan onprofessionele gedrag

    NewsBreaking News

    Die Potchefstroomse veearts, dr. Sameer Abbas, het op Donderdag 14 Desember ʼn hooggeregshofsaak teen die Suid-Afrikaanse Veerartsenykunde Raad (SAVR) en…

  • 73% eiers besmet met bakterieë wat siek kan maak

    News

    Byna driekwart van die eiers wat wetenskaplikes aan die Universiteit van Pretoria (UP) ondersoek het, was met bakterieë besmet.

  • Man met messe aangeval by Trimpark-fees

    News

    ‘n Man is Sondagoggend (17 Desember) na die Potchefstroom Hospitaal geneem nadat hy deur ‘n groep mense met messe aangeval…

  • Die verdagte is vasgetrek en gearresteer. Foto: Mooirivier Beskerming

    Man dreig koerantverkoper met mes en hammer

    News

    ʼn Koerantverkoper van die Potchefstroom Herald is vanoggend (14 Desember) omstreeks 10:30 met ʼn mes en ʼn hammer buite Miederpark…

  • Totsiens, goodbye, sala sentle

    News

    Die tyd het aangebreek om aan al ons lesers en adverteerders dankie te sê vir hul ondersteuning deur die jaar.…

  • Reuke ‘beset’ Gimmie se gronde

    News

    Inwoners wat naby Gimmies woon, het verlede Vrydagoggend met ’n slegte reuk wakker geword. Riool het by beide koshuise uitgeborrel…

  • My pa het my liefde vir Kersfees gekweek

    News

    Maryke van Heerden My pa was nog altyd ‘n lawwe, liefdevolle mens. Een wat sy eie liedjies opmaak, tot aansteeklik…

Back to top button