Special categories
-
Baillies val teen Lahoff vas
SportBaillies se 1ste XV het Dinsdagaand, 16 Mei, hulle eerste ligawedstryd teen Laerskool Lahoff verloor.
-
Samies veggees te veel vir Tokkies
SportTokkies het Dinsdagaand, 16 Mei, in hulle eerste ligawedstryd 27 - 10 teen Laerskool Saamtrek van Klerksdorp vasgeval.
-
Baillies tref die kol op Nasionale Boogskietdag
SportOp Nasionale Boogskietdag, Saterdag 13 Mei het Laerskool Baillie Park ‘n baie suksesvolle interskole boogskietkompetisie aangebied.
-
Potch meestersatleet wil atletiekloopbaan van 36 jaar met medalje afsluit
SportHierdie oud-Emmie en oud-Volkie se loopbaan het 36 jaar op die atletiekbaan gestrek.
-
Suksesvolle sakeman en hoenderplaas-patriarg oorlede
Local newsJohn Fourie was welbekend as die besturende direkteur van Fourie's Poultry Farms ook bekend as Chubby Chick in Potchefstroom.
-
Athletes put on good show at league meeting
SportEven though it was not a usual full program of athletics action, there were still some highlights on a windy…
-
Redmi Note 12 Series: 200MP photography king is coming soon
AdvertorialSponsoredThe 200MP sensor inside its camera means it can stand up to the best camera phones on the market.
-
Gimmies stoomroller oor Florida
SportGimmies se 1ste XV was tydens 'n vriendskaplike wedstryd heeltemal te sterk vir Hoërskool Florida gewees.
-
Dorp trap klei teen Hurricanes
SportHurricanes Rugbyklub van Stilfontein het die afgelope naweek, 13 Mei, 46 - 39 met Potch Dorp klaar gespeel.
-
Volkies-leerder kook met eerste plek in Roots-kompetisie
Local news“Na ek die geleentheid gekry het om deel te neem aan die kompetisie en gewen het, het ek besef die…
-
Luiperds boelie Rhinos om op die wenpad te bly
SportDie Luiperds het die afgelope naweek nog 'n weg oorwinning teen die San Clemente Rhinos behaal.
-
Valkoog: Trou is nie perdekoop nie
Local news‘n Mens wonder of die huwelik tussen Potchefstroom en Ventersdorp as die J.B. Marks munisipaliteit juis hierdie gesegde nie ter…









