Sport

  • Noodwes se o.18 IPT toernooiwenners. Voor van links: Mignon Huysamen, Michelle de Beer, Lerato Mahole, Kutlwano Moshugi en Minique Huysamen. Middel van links: Mpho Rampho, Ermaret Viljoen (o/kaptein), Sulette Damons (hulpafrigter), Hanlie Podd (hoofafrigter), Ann-Mari Nieuwenhuis (bestuurder), Lize-Mari de Lange (kaptein) en Micaela Groenewald. Agter van links: Candice Silent, Julianne du Plessis, Melissa de Lange, Rieze Janse van Rensburg, Dawina Fransman, Heili Potgieter en Sané Haasbroek.

    Noordwes hokkiespan wen gesogte IPT toernooi

    Sport

    Die o.18 Noordwes hokkiespan het die afgelope vakansie ‘n merkwaardige prestasie behaal toe hulle by die Inter Provinsiale hokkietoernooi (IPT)…

  • Die wenners van die NG Kerk Potch Noord se gholfdag saam met Ds Johan Raubenheimer. Die wenners was Petrus James en Jerry Molefe. Foto: Verskaf

    Buiteklub weer besig die week

    Sport

    Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub gehou. *Op Woensdag 27 Julie het die klub ‘n Bonus…

  • Gimmies se hokkieseuns lig gesogte Noordvaalbeker

    Sport

    Toe Potchefstroom Gimnasium se eerstespan hokkieseuns die eerste wedstryd van die gesogte Noordvaal toernooi verlede week in Garsfontein teen Menlopark…

  • Die Luiperds en EP Kings gaan beide nie in die Premierliga vanjaar deelneem nie.

    Een stem hou Luiperds uit Premierliga

    Sport

    Slegs een stem het verhoed dat die Luiperds vanjaar saam met die groot kanonne gebulder het. Dit volg nadat ernstige…

  • Pukke se kaptein Danie Jordaan en UJ se Etienne Oosthuizen kompeteer vir die bal in die lynstaan.

    UJ oorwin vir Pukke op die Fanie

    Photo Galleries

    Op ‘n bitterkoue Fanie du Toit Sportgronde verlede Vrydagaand (29 Julie) was UJ gans te sterk vir Pukke se eerstespan…

  • Pedal for Poverty: Colourful cycling in the name of charity

    Sport

    Locals will get the opportunity to experience the most fun on two wheels they have ever had when mountain biking…

  • Lonmin skakel Potch Dorp uit Neserliga uit

    Photo Galleries

    Potch Dorp se bekerdroom is verby na ’n 29-22 nederlaag teen Lonmin in die Neserliga halfeindstryd. Potch Dorp se eerstespan…

  • Potchefstroom Swemklub se trofeewenners

    Potchefstroom Swemklub vier 30steverjaarsdag as Noordwes kampioene

    Sport

    Die Potchefstroom swemklub het onlangs sy dertigste verjaarsdag gevier. Verskeie prestasies van die afgelope seisoen het bygedra tot dié feesvieringe.…

  • Leon Els (regs) gaan Suid-Afrika vanaf 7-18 September by die 2016 Paralympiese Spele in Rio de Janeiro verteenwoordig. Els en sy afrigter Louis Bartlett (links) is verbonde aan die Riaan Venter Tennisakademie. Els is hierdie akademie se eerste Olimpiese verteenwoordiger. Foto’s: Wouter Pienaar

    Potch tennisster vervul Olimpiese droom

    Sport

    Vier jaar se opoffering, harde oefening, doelgerigtheid en kanniedood houding is alles die moeite werd vir SA en Potch se…

  • Stephani Scheepers, (kaptein) Bianca van den Berg (President), Jean Robbertse (Tesourier) en Liandi Bothma (Visie-President.

    Plaaslike Mavericks hokkieklub maak naam

    Sport

    Hokkie is op die opdraende pad in die Noordwes met die herlewing van die klubliga in dié provinsie. Een van…

  • Frik de Beer en Lourie van der Merwe.

    Gholfnuus van die Buiteklub

    Sport

    Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou. Op Woensdag 20 Julie het die Klub ‘n IPS kompetisie…

  • Pierre Breitenbach in aksie tydens die NW Rolbalfinaal

    Breitenbach palm derde rolbaltitel in

    Sport

    Pierre Breitenbach van die Potchefstroom rolbalklub het verlede Sondag se derde provinsiale enkelspeltitel gewen toe hy as Noordwes se ope…

Back to top button