Sport
-
Duan Jansen kry sy Proteas geleentheid
SportDie oud-Potch Gimmie het hierdie jaar bewys wat in hom steek met die Titans se Speler van die Jaar toekenning…
-
Potch-paartjie gaan Suid-Afrika oorsee by Deadly Dozen-wêreldkampioenskappe verteenwoordig
SportWillem en Danél Erasmus gaan aan die uitdagende Deadly Dozen-wêreldkampioenskappe in Londen vanaf 5-6 September deelneem.
-
Gimmies mis net-net uit op promosie in Virsekerbeker
SportGimmies het hul eindstryd teen Centurion 24-27 verloor en moet toekyk hoe Ermelo hul met 0,5 punte verbysteek.
-
Baillies se o13A-dogters skryf geskiedenis op eerste kriekettoer
SportDie jong krieketspelers het tydens die toer vir Wolmaransstad se o11 seunsspan ook geklop.
-
Passie Erasmus vind uit wat Gimmie-gees is
SportPassie Erasmus het vandag (Donderdag, 13 Augustus) by Potchefstroom Gimnasium ’n draai kom maak om sy eie unieke energie en…
-
Gimmies wil twee vlieë met een klap slaan in Virsekerbeker-finaal
SportGimmies se eerste rugbyspan gaan alles insit teen Centurion met 'n trofee en promosie op die spel.
-
Goue glorie vir NWU-spiesgooier by Wêreldkampioenskappe
Sport"Dit het nogal onwerklik gevoel. Ek het nie geweet watter emosie om te wys nie."
-
Boys High show their skills at Heritage Cricket Festival
SportPotchefstroom Boys High played some solid cricket picking up two good victories.
-
Volkies se eerstes eindig vyfde by Noordvaal
SportAgt van Volkies se matrieks het ook hul laaste hokkiewedstryd vir die skool gespeel.
-
Baillies se eerste seunshokkiespan wen TRIO-trofee
SportIn yskoue toestande het Baillies se jong manne vir St. Dominic's College met 1-0 geklop.
-
Baillies se boogskuts wen Noordwes goud
SportLianka Coetzee en Hudson Hammill is twee van die uitblinkers op individuele vlak terwyl die Cubs-span twee goue medaljes behaal…
-
Emmies is in die kol met skyfskiet prestasies
SportSewe skyfskuts van Emmies is in die NW-span opgeneem











