-
Winderige, bewolkte weer vir die Noordwes
Dis sal van Sondag af weer koud raak.
-
Volkies skud roes met oorwinnings af
Volkies se eerste en tweede spanne het met selfvertroue teruggekeer ná die vakansie en hul momentum teen Dr. Malan en…
-
NWU annual Canned Food Drive
The North-West university recently held their annual Canned Food Drive where non-perishables and soup were distributed to students.
-
Gimmie verower goud by Duathlonkampioenskappe
Tihard is bekroon met Noordwes-kleure vir sy deelname.
-
Botsing op Govan Mbeki laat een ernstig beseer
’n Ernstige ongeluk op Govan Mbeki op 18 Julie het een persoon ernstig beseer en die pad vir sowat ’n…
-
Irene Seymour Netbaltoernooi bring top skole saam by Volkies
Die gewilde Irene Seymour Netbaltoernooi by Volkies is vol aksie en sportgees.
-
Bakkie rol op N12 tussen Potchefstroom en Johannesburg
Twee mense is na ’n hospitaal geneem nadat ’n bakkie op 18 Julie op die N12 tussen Potchefstroom en Johannesburg…
-
Potch sokkerspeler wen Lotto-boerpot
Die wenner het onthul dat hy sy kaartjie in sy klerekas gehou het.
-
Geen onraad vermoed in student se dood
Die NWU-gemeenskap is in rou nadat ’n student in ’n stoorkamer op die kampus gevind is. Die polisie ondersoek die…
-
Geweerskote ruk Auretstraat wakker
Inwoners van Auretstraat is vroegoggend deur geweerskote ontstel toe ’n opsigter vyf skote moes afvuur om verdagtes af te skrik.…
-
“Operation Winter Warmth” brings hope and blankets to elderly
Over 200 blankets and fresh vegetables were distributed to elderly residents of Ward 6 as part of Operation Winter Warmth.…
-
Inwoners rou oor Potchefstroom se mamma
Lizette het haar stryd met kanker op 7 Julie verloor.











