Local news

  • Junie met puik foto’s verwelkom

    Local news

    Die "lockdown-fotograwe" het die nuwe week en maand met puik foto's afgeskop. Vaalweekblad deel dit met trots met ons lesers.

  • Fotograwe fokus vandag op kinders en diere

    Local news

    Daar is niks so lekker as om 'n mooi foto van 'n geliefde te neem nie. Vandag fokus die "lockdown-fotograwe"…

  • 30 Mei: 92 Covid-19 gevalle in Sedibeng

    Local news

    Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het nou 92 geregistreerde Covid-19 gevalle, waarvan 25 van die pasiënte gelukkig reeds herstel het. Dus…

  • Lockdown-fotograwe kan jou dalk inspireer

    Local news

    Dis naweek en as jy niks het om te doen nie, neem dan maar 'n paar mooi foto's! Hier is…

  • NWU hou heel eerste virtuele gradepletigheid

    Local news

    Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy heel eerste virtuele toekenning van grade en uitreiking van diplomas gehou as gevolg van die…

  • 29 Mei: Sedibeng het nou 75 Covid-19 gevalle

    Local news

    Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het nou 75 geregistreerde Covid-19 gevalle, waarvan 25 van die pasiënte gelukkig reeds herstel het. Dus…

  • Lockdown-fotograwe stel nie telleur!

    Local news

    Dag na dag ontvang Vaalweekblad puik foto's wat deur die lockdown-fotograwe ingestuur word, en elke dag is dit 'n plesier…

  • 28 Mei: 68 Covid-19 gevalle in Sedibeng

    Local news

    Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het nou 68 geregistreerde Covid-19 gevalle, waarvan 25 van die pasiënte gelukkig reeds herstel het. Dus…

  • Koue stuit lockdown-fotograwe nie

    Local news

    Die temperatuur mag dalk gedaal het, maar ons "lockdown-fotograwe" se geesdrif om mooi foto's te neem het beslis nie. Die…

  • Vonnis kom nege jaar ná rooftog en skiet van sakeman

    Local newsBreaking News

    VEREENIGING. – Drie mans wat in 2011 by ’n rooftog in Drie Riviere betrokke was waartydens die Vaaldriehoekse sakeman, dr.…

  • 27 Mei: Sedibeng Covid-19 gevalle op na 64

    Local news

    Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het nou 64 geregistreerde Covid-19 gevalle, waarvan 21 van die pasiënte gelukkig reeds herstel het. Dus…

  • Gesin bedank almal vir bystand na huis afbrand

    Local news

    Twee weke terug het die ondenkbare met ons gebeur. Wat vir ons net nog 'n gewone lockdown Dinsdag was, het…

Back to top button