Local news
-
KYK: Steenhuisen vry na kiesers in Midvaal
Local newsDie DA se federale leier, John Steenhuisen, het Donderdag (13 Julie 2023) die plaaslike munisipaliteite van Lesedi, Midvaal en Emfuleni…
-
Uit my pen – die week in Vaalweekblad
Local newsLoer gerus wat jul kan lees in Vaalweekblad van 14 Julie.
-
Biltong Bar en Marietjie wen toekennings
Local newsBiltong Bar, ‘n biltongwinkel in die River Square-winkelsentrum in Drie Riviere, het River Square se “You Deserve Good Service”-toekenning vir…
-
Shanique laat speke sing by jeugkampioenskap
Local newsShanique Marx, 'n o.15-fietsryer van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, het tussen 7 en 9 Julie aan Fietsry Suid-Afrika se…
-
100 jaar vandag!
Local newsVeels geluk aan Huis Meyerton se oudste inwoner met haar 100ste verjaardag.
-
R500 prys op spel in Vaalweekblad-kompetisie
Local newsVaalweekblad hou daarvan om verrassings en geleenthede om pryse te wen aan ons lesers te bied. Vrydag (14 Julie) skop…
-
Vragmotor slaan aan die brand naby R59-blokhuis
Local news'n Vragmotor het vanoggend naby die blokhuis op die R59 aan die brand geslaan.
-
Fotoblad: ‘n Winterversameling
Local newsDie koue bied geleentheid vir pragtige foto's en die fotograwe het nie op hulle laat wag nie.
-
KYK: Sneeu verander Suikerbosrand Natuurreservaat in winter-wonderland
Local newsLigte sneeu het Maandag (10 Julie 2023) die Suikerbosrand Natuurreservaat tussen Meyerton en Heidelberg in ’n winter wonderland omskep.
-
Broers in ongeluk: Michael se toestand steeds ernstig
Local news"Ons het hom nog nie gesê dat sy boetie oorlede is nie, maar ons dink hy voel dit aan."
-
Kreatief, talentvol met ‘n goue hart
Local newsEstelle Dannhauser is een van die Vaal se gewilde modeontwerpers wat elke dag met oorgawe aanpak.
-
KYK: Bibberweer dryf hawelose man na substasie
Local news'n Hawelose man van Vereeniging het Maandag (10 Julie 2023) skuiling teen die elemente gaan soek binne 'n elektriese substasie…











