Local news
-
Emfuleni municipality cries foul over Eskom vehicle seizures
Local newsThe power utility seized a number of the municipality's vehicles, which the municipality claims was done illegally.
-
Eric – Van swem-ster tot mondskilder
Local newsEric Theron laat hom deur niks onderkry nie. Hy skrik nie vir uitdagings nie, leef sy kreatiwiteit deur sy skilderkuns…
-
Kyk: Eskom lê beslag op ELM-voertuie
Local newsEskom het vanoggend begin met beslaglegging op die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se voertuie.
-
Emfuleni se rioolprobleme vererger by die dag
Local newsDie Emfuleni plaaslike-munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se rioolprobleme het die afgelope weke toegeneem weens ʼn gebrek aan…
-
KYK: EFF ruk Gauteng-snelwegverkeer tot stilstand oor Janusz Walus
Local newsVerkeer staan al glo sedert 07:00 vanoggend bostil op die N1 waar lede van die EFF vanoggend betoog oor Janusz…
-
Egpaar se deernis om Jan se halsbandjie by sy eienaar te kry
Local newsMet die grootste deernis kon’n egpaar van Lapa Manzi Saterdagmiddag, 26 November uiteindelik vir die eienaar van Jan, die jong…
-
Uniestraat 30 se liggies gaan van vanaand af weer skyn!
Local newsWyle Odette Strydom, wat ongelukkig in Oktober 2020 op die ouderdom van 29 aan hartversaking gesterf het, se ouers sit…
-
Become a member of Maccauvlei Golf Club!
AdvertorialFor more information on how to become a member of the club, kindly contact Maccauvlei at info@maccauvleigolfclub.co.za or tel: 016…
-
Baie pret word beplan by Hoëveldse Tuine in Sasolburg
Local newsAfriForum se Sasolburg-tak het die jaar se werk op 26 November met ’n heerlike Kersmark in die Hoëveldse Tuine afgesluit.…
-
Uit my pen – Die week in Vaalweekblad
Local newsWaar kuier ons die week in die Vaalweekblad? Hier is 'n voorsmakie.
-
Voormalige wêreld-rekordhouer deur klub vereer
Local newsDie immergroen lang- en middelafstandatleet Marietjie Ceronio is onlangs tydens die Vaal Atletiekklub se jaareindfunksie, algemene jaarvergadering en 50ste bestaansjaarviering…
-
Daniel Wesley – Briefie Vir My Ma
Local newsHy beskryf sy ma as ’n ystervrou, maar met ’n hart so groot soos die hemel self.











