Local news
-
Breinkanker eis bekende Vereenigingse makelaar
Local newsMev. Igna du Toit, bekende inwoner van Vereeniging en makelaar by Gredu Makelaars, het die stryd teen breinkanker verloor.
-
Mev. Vaal stap weg met Mrs Africa-kroon!
Local newsJulien du Plessis van Vereeniging het onder andere die titel as Mrs Africa, Mrs Congeniality en Media Queen ontvang en…
-
Midvaal laat R22-miljoen waterpypleiding na Risiville aanlê om wateronderbrekings te verhoed
Local newsDie Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het ’n waterpypleiding ter waarde van R22-miljoen laat aanlê om wateronderbrekings in Risiville te verhoed.
-
Ruan Vermaak – passievol en doelgerig
Local newsRuan Vermaak is onlangs as die GTCoC se Junior Sakeman van die Jaar aangewys. Die man werk hard en droom…
-
Klein Bietjie Liefde se smaaklike spyskaarte vir die week
AdvertorialBestel gou om teleurstelling te voorkom: 081 556 1174
-
Kollegepark kuier by Siesta en Jeugland
Local newsLekker om te sien hoe ons plaaslike laerskole uitreik en help. Kollegepark julle is 'n voorbeeld vir ander!
-
1998: Gewilde sportvrou sterf in Mosambiek na haai-aanval
Local newsHulle was nog so 'n kilometer van die strand af toe Wilma ophou swem het om na hul satelliettoerusting te…
-
Annie Jnr was ‘n fees
Local newsAnnie was 'n treffer en die ideale manier om die teaterjaar af te sluit en die vakansie in te lui.
-
FOTO’s: Kliprivier in vloed
Local newsDie Kliprivier loop sterk weens swaar reën die afgelope week.
-
VIDEO: Vloede saai verwoesting by Henley on Klip
Local newsDie afgelope week se swaar reën het vloede langs die Kliprivier by Henley on Klip tot gevolg gehad.
-
Midvaal bied hulp in vloedgeteisterde gebiede langs Kliprivier
Local newsDie Midvaal Plaaslike Munisipaliteit sê hy is besig om stormwaterkanale skoon te maak in afwagting op meer reën wat in…
-
Kersfees kom vroeg vir kinderhuiskinders
Local newsOngeveer 40 kinders van plaaslike kinderhuise is op Saterdag 10 Desember 2022 tydens 'n spesiale Kersfeespartytjie by River Square-winkelsentrum bederf.











