News
-
Moorde in SA het met 66,2% toegeneem!
Local newsDie skokkende toename in die amptelike misdaadsyfers van Suid-Afrika is ʼn bewys dat die polisie teen ʼn vinnige tempo besig…
-
Polisieman steel glo selfoon tydens roetine-ondersoek
Letter"Die selfoon is klaar ge-wipe en dit gaan ons geld kos om die pin wat die stommerik opgesit het, af…
-
-
-
Marioné mis net-net uit op finaal
Local newsVANDERBIJLPARK. – Marioné Fourie, die Suid-Afrikaanse studente,, junior en senior 100m-hekkieskampioen, se droom om in die finaal van die Wêreld…
-
Bakkie bars deur heining in Vereeniging
Local newsDie bestuurder van 'n bakkie het Vrydagmiddag beheer oor sy voertuig verloor en deur 'n heining langs Golfweg in Peacehaven…
-
Asemrowende foto’s van insekte by Etienne Rousseau-teater
Local newsSASOLBURG. - Natuurliefhebbers en fotograwe het Sondag (22 Augustus) ´n besondere geleentheid om interessante inligting oor die rol van insekte…
-
Rotariërs dien om lewens te verander
Local newsAlmal werk saam om 'n verskil te maak, van die Pioneer House se breigroep tot by die Rotariërs wat die…
-
Medalje-glorie wink vir Marioné
NewsVANDERBIJLPARK. – Die 19-jarige Marioné Fourie, die Suid-Afriaanse senior, junior en studentekampioen, tree vanoggend om 08:36 (Suid-Afrikaanse tyd) in Kenia…
-
Vermeende ‘aanhitser’ praat glo in stemboodskap oor polisievoertuie aan die brand steek
Local news“In the apartheidsera het ons polisievoertuie aan die brand gesteek, hoekom kan ons nie nou ook so maak nie?"
-
Jason gee goeie rekenskap van homself in Kenia
NewsVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek is trots op Jason Bowers wat gistermiddag in Kenia tydens die Wêreld o.20 Kampioenskap 11de in…
-
Borge vir leerlinge met spesiale behoeftes gevra
Local newsHulp gevra om kinders met spesiale behoeftes te help.










