Schools
-
Van muskiet verdriet tot besige bytjies
Local newsDie graad 3 leerders van Vaalpark Primêr het uitgehang met hul mobiele-eenhede verlede week wat die lewenssiklusse van insekte moes…
-
Hoërskool Driehoek bid vir siek onderwyser en dorp se mense
NewsSkoolkinders bid in Jeugweek vir Vanderbijlpark
-
Dreigement om skole te sluit: EFF speel met vuur, sê Vryheidsfront+
NationalDie VF Plus doen 'n beroep op wetstoepassers om Maandag op 'n gereedheidsgrondslag te wees.
-
V’ging Kunsfees: Datums met ‘n maand aangeskuif
NewsDie Kunsfees word nou beplan vir dié datums: Maandag 30 Augustus tot Saterdag 25 September
-
Groot getal Voortrekkers trek saam vir plaaslike seremonies
NewsTalle Voortrekkers van Oosvaal het Sondag, 30 Mei, in Vereeniging saamgetrek vir 'n amptelike program by die Vryheidsmonument by die…
-
Na ‘n jaar van stilte hervat V’ging Kunsfees weer in al sy glorie
EntertainmentGewilde kunstefees hervat weer nadat dit in 2020 weens Covid-19 afgestel moes word
-
Mnr. Jerry Fowlds vier 40 jaar in die onderwys!
NewsMnr. Jerry Fowlds, uithaler onderwyser, geskiedenisnavorser en kultuurkenner van die Vaaldriehoek
-
Hier is die Vaal se deftigste matrieks van 2020
Entertainment* Vaalweekblad bedank graag ons wedstrydvennote: Gas Monkey, Vox Telecom, Gold Exchange en Centre Stage Dance Academy vir hul deelname.
-
2020 Matrieks, wen fantastiese kontantpryse met jul foto’s!
EntertainmentDie wedstryd word aangebied deur: Vaalweekblad, Ster, Gas Monkey, Vox Telecom, Gold Exchange en Centre Stage Dance Academy.
-
Transvalia se voormalige ‘leermeester in wysheid’ sterf in Noordwes
Local news"Mnr. Schutte was ‘n leermeester met woorde, poësie en wysheid; iemand wat kon luister en altyd op soek was na…
-
Onderwyseres: Vir party ouers sal ons net nooit goed genoeg wees nie!
Local news"Die hele (inperking)ding is vir ons ook heeltemal vreemd en ons probeer eerlikwaar ons bes"
-
Ai onnies, julle gee te veel huiswerk!
Local newsOuers kla omdat kinders te veel take gedurende die inperking kry











