News

  • Papapavlou moordverdagte vlugtig in hof

    News

    Die 23-jarige vrou wat vir die moord van ’n plaasbestuurder op Rooikraal aangekla word, het vlugtig in die Groblersdalhof verskyn.

  • Vrou dalk betrokke by moord

    News

    ’n Vrou maak vermoedelik deel uit van die rowerbende wat verlede Vrydag ’n vakansieganger in Tonteldoos vermoor het.

  • Nuusflits: bekende gesin in verkragting bekend gemaak

    News

    In hierdie nuusflits word die naam van die bekende man, wie se dogter deur haar eie halfbroer verkrag is, bekend…

  • Diewe haal motorfietse blitsig uitmekaar

    News

    Twee motorfietse wat aan die oostekant van Dullstroom gesteel is, is ure later aan die westekant van dié toerismedorpie gevind.

  • Skade aan skoolheining was kar wat in reën gly

    News

    Inwoners wonder al van gister af wat gebeur het met die muur en palissadeheining van Future Achievers Academy op die…

  • Vrou sien hoe man video neem van mense in Mall

    News

    ’n Vrou het omstreeks 13:00 vandag gesien hoe ’n man videos neem van persone wat verby hom loop in die…

  • Reservaat gestroop vir braaihout

    News

    Groblersdal se eens pragtige natuurreservaat, waar kameelperde in die verby ry sommer by die ingang van die dorp gesien kon…

  • Weather for the week

    News

    Middelburg's weekly weather forecast.

  • Huis Njala vier derde verjaardag

    News

    Die SAVF Maatskaplike Dienste se veiligheidshuis, Huis Njala, het pas sy derde verjaardag gevier!

  • Papapavlou moordverdagte kry borg

    News

    Die jong vrou wat verdink word van die moord op Raymond Papapavlou het Vrydag borg gekry.

  • Naweek se moord was nie die eerste op Tonteldoos

    News

    Terwyl daar ’n grootskaalse soektog geloods is na die moordenaars van ’n man wat die naweek op ’n gasteplaas in…

  • Die natuur se wonders

    News

    Die natuur is vol wonders en met die begin van die reënseisoen, is hy stelselmatig besig om sy skoonheid uit…

Back to top button