Observer Daller
-
Hoërskool Ben Viljoen-alumnus verlig Kaapstad se nagte
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen-alumnus Kai Gerber het Kaapstad se nagte laat skitter met indrukwekkende 3D-projeksiekuns by die Lumenocity Ligfees.
-
Mini-netbaldag bring skole op Marble Hall byeen
Observer DallerJong netbalspeelsters het op Marble Hall se bane uitgeblink tydens ’n dag vol energie.
-
Opwindende sportaksie vir Hoërskool Ben Viljoen
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se rugby- en hokkiespanne het voortreflike vertonings teen Frikkie Meyer gelewer.
-
Hoërskool Ben Viljoen trots op rugbytalent
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen vier uitstekende rugbyprestasie ná spelers in provinsiale oefengroepe opgeneem is.
-
VLU bring vreugde na Loskopvallei Rusoord
Observer DallerDie VLU Willie Hamman-tak het die inwoners van Loskopvallei Rusoord getrakteer met ’n dag vol bederf.
-
Seniors bederf met musiek en lekker kuier in Groblersdal
Observer DallerMosaic Funeral Group Groblersdal het plaaslike bejaardes met ’n dag van omgee en vermaak verras.
-
KYK: Marble Hall-inwoners vang en hervestig krokodil
Observer DallerArthur en Lavelle Roden het ’n krokodil by Leeuwfontein gevang en hervestig by Schuinsdraai Natuurreservaat.
-
Gromar se hoenders kraai van sukses
Observer DallerGromar Landbou Akademie se gewilde hoenderprojek leer jong leerlinge waardevolle lewensvaardighede terwyl vars eiers weekliks verkoop word.
-
Hijacked grader recovered, suspect remains behind bars
Observer DallerNkosi has been remanded in custody and is expected to reappear in court on May 27.
-
Gromar-trio wys hul staal
Observer DallerGromar Landbou Akademie se graad 11-span het ’n indrukwekkende tweede plek by die BCVO se nasionale Bybelkenniseksamen in Bloemfontein behaal.
-
Court escapee rearrested
Observer DallerThe fugitive was recaptured in Mabintane Village after police acted on information received and launched a search operation.
-
Taxi driver released on bail after deadly fire
Observer DallerMosehla was in the Nebo Magistrate’s Court on Wednesday, where the matter was postponed to August 21.











