Observer Daller
-
Matriekafskeidrok van die jaar: Vanessa is finalis
Observer DallerStem vir Vanessa da Silva vir die matriekafskeidrok van die jaar kompetisie.
-
Video: Yslike krokodil op sportveld!
Observer Daller’n Reuse krokodil is op Hoërskool Ben Viljoen se hokkieveld gevang!
-
Groblersdal’s weather forecast for the week.
Observer DallerAccuWeather has predicted hot but cloudy weather in Groblersdal for the whole week.
-
Trokongeluk: Pad weer oop!
Observer DallerExcerpt: Die pad tussen Groblersdal en Tafelkop is weer oop vir verkeer na ’n trokongeluk op die Motetema-berg.
-
Trokongeluk: Pad gesluit
Observer DallerDie pad tussen Groblersdal en Tafelkop is tans toe vir verkeer na ’n trokongeluk op die Motetema-berg.
-
Groblersdaller publiseer eerste boek
Observer DallerGroblersdaller, Corné Scholtz, publiseer haar eerste boek, ‘Edinia: My Journey Begins’, deur uitgewers NS Skrywershuis.
-
Hoërskool Ben Viljoen leerlinge by interhoër skaakkompetisie
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen is vierde by Bosveld Interhoër skaakkompetisie.
-
Hoërskool Ben Viljoen Senior krieketspan klop Hans Strijdom
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se senior krieketspan wen Hoërskool Hans Strijdom met 137 lopies.
-
Hoërskool Ben Viljoen dogterskrieket: 55 lopies vir 54 balle
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se dogterskrieketspan het teen Hoërskool Ellisras 55 lopies van 54 balle aangeteken.
-
Groblersdal’s weather forecast for the week
Observer DallerAccuWeather has predicted hot but cloudy weather in Groblersdal for the whole week.
-
Hoërskool Ben Viljoen by PHS Blitzfees
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se o/15 en o/17 sewesrugbyspanne in aksie by PHS Blitzfees.
-
Hoërskool Ben Viljoen krieket klop Hoërskool Warmbad
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se eerste krieketspan klop Hoërskool Warmbad met 499 lopies.










