Observer Daller
-
Vanessa vir Matriekafskeidrok van die jaar!
Observer DallerVanessa da Silva, ’n leerling van Hoërskool Ben Viljoen, is ’n finalis in die Rapport Matriekafskeid van die Jaar-kompetisie.
-
CVO Marmer opedag ’n sukses
Observer DallerCVO Marmer het ’n opedag aangebied met klasbesoeke, interaktiewe aktiwiteite en opvoedkundige speletjies.
-
Laerskool Julian Muller-redenaars by ATKV-finaal
Observer DallerLaerskool Julian Muller se redenaars het hul staal gewys by die ATKV-finaal redenaarskompetisie.
-
Hoërskool Ben Viljoen se junior sewes bring beker huistoe
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se junior- en seniorspanne behaal het goud en silwer teruggebring vanaf die Hoërskool Tom Naudé sewestoernooi.
-
CVO Gromar presteer by streekkultuurfees
Observer DallerSes leerlinge van CVO Gromar het medaljes verower tydens die streekkultuurfees.
-
Izaan vanaand op die kassie te sien!
Observer Daller’n Hoërskool Ben Viljoen leerling is vanaand op “Gekies vir die Kollig” te sien!
-
Groblersdal’s weather forecast for the week.
Observer DallerAccuWeather has predicted temperatures above 30⁰ in Groblersdal for the whole week.
-
Malies kan spel!
Observer Daller22 leerlinge van Laerskool Marble Hall het deelgeneem aan die Master Spelling Bee kompetisie in Polokwane.
-
Hoërskool Ben Viljoen vereer hul bestes
Observer DallerAgt leerlinge van Hoërskool Ben Viljoen ontvang erepennings tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling.
-
Groot pryse te wen by Amper Alles
Observer DallerBesoek Amper Alles Groblersdal vandag of more en jy kan dalk net 'n prys wen!
-
Huurder vertel oor nagmerries na huisbrand
Observer Daller’n Man herleef oor en oor die gebeure van ’n huisbrand waar ’n ander huurder sterf
-











