Special categories

  • Video: Ontploffing skud Koppiestraat

    'n Sterwende maagkankerlyer het Dinsdag verwoesting by Koppiestraat aangerig, waar hy homself in sy kamer wou vergas.

  • Opvolg: Scooters pizza saak voorlopig uit hof

    Update

    Die saak teen vyf jeugdiges wat daarvan aangekla is dat hulle die Scooters Pizza afleweraar, mnr. Robbie Msimango, van vyf…

  • Opvolg: Aiden haal self asem

    Update

    Aiden se ma Clarise het net om 01:25 vanoggend laat weet dat dit baie goed met haar seuntjie gaan.

  • Video: Olifants River Lodge vier 30ste

    Entertainment

    Barrie Viviers wou in 1985 'n yskas koop op 'n insolvente veiling by Olifants Hotel. Aan die einde van die…

  • Opvolg: Familie hoopvol oor Aiden

    Update

    Aiden Roberts, wat Dinsdagaand in Jakarandastraat in ’n swembad geval het, is steeds in kritieke toestand in die Garden City…

  • Ma sit rowers ore aan

    'n Ma wat skaars een en 'n half meter lank is en die skaal nie eers tot op 50 kilogram…

  • Geveg in Life Midmed kindersaal

    'n Pa van 'n kleuter wat in die kindersaal van die Life Midmed Hospitaal behandel is, is deur 'n suster…

  • Jong pa red kollega van gewisse dood

    'n Jong pa het as held gesterf, nadat hy 'n vriend van sy motorfiets gestamp het, kort voor 'n botsing…

  • Opvolg: Sy het geweet hy wil haar skiet

    Die twee seuns van me. Tanya-Louise Briedenhann, wat verlede Woensdag deur haar vervreemde man, Jan, by die Wonderpark sentrum in…

  • Opvolg: Dr. Kok uit kamers geskop

    Update

    Dr. Alan Kok is uit sy spreekkamer geskop. 'n Omgekrapte dr. Kok het Vrydagoggend gesê dat hy met sy terugkeer…

  • Raaisel oor tref-en-trap

    'n Jong meisie is onder raaiselagtige omstandighede dood, in vermoedelik 'n tref-en-trap ongeluk.

  • Update: Woman injured during taxi war

    A minibus from Phola Coaches, with several innocent civilians, was pelted with stones while driving passed the Rockdale Village on…

Back to top button