Special categories
-
KYK: Skokvideo wys hoe egpaar voor petrolbomme in Fountain Corner aanval vlug
NewsDaar is ook minstens ses skote deur Bester op hulle afgevuur terwyl hulle na veiligheid vlug.
-
Tandarts assistent: “God se hand was oor ons almal!”
NewsMonique Albasini, ’n jong tandarts assistent by dr. Rassie Erasmus se spreekkamers in die Fountain Corner gebou, sê “God het…
-
Reuseskade by Fountain Corner waar “berserkte aanvaller armageddon wou saai”
NewsBesigheidseienaars by Fountain Corner kom nog tot verhaal na gistermiddag se petrolbomaanvalle op Jud'sies en die Horlosie Kliniek, waar daar…
-
Gestremde parkering was rede vir tragedie
NewsGestremde parkering! Dit was die tydbom wat afgetik en geëindig het in die dood van een persoon en miljoene rande…
-
Man “beserk” toe hy petrolbomme gooi
News“Daai man was beserk, sy gesig, dit was verskriklik!” So sê Marita Hattingh, eienaar van Azalea Bloemiste vir meer as…
-
Aanval op oud rugbyspeler in sy winkel was goed beplan
NewsMnr. Kapp het vir die aanvaller gevra "wat maak jy" waarna tot ses skote op hom en sy vrou gevuur…
-
Petrolbomme gegooi, skote klap, een sterf by Fountain Corner
NewsDaar is ook verskeie skote in die parkeerterrein van die sentrum afgevuur en onskuldige besoekers moes vir hulle lewens vlug.
-
Traffic officer celebrated at memorial service
NewsGrief-stricken family members, friends and colleagues filled up the Public Works Hall at the memorial service for Gijimane July Nkabinde…
-
New XBB variant ‘should not cause panic’
NewsWith the new XBB.1.5 Omicron subvariant having been detected in South Africa, as well as being described as the most…
-
Vrou vas wat glo vals Juanita du Plessis kaartjies verkoop
NewsRoosmarie van Staden wat uit Middelburg gevlug het weens verskeie bedrogklagtes teen haar, is vroeër vandag in Bothaville gearresteer.
-
Willemans het glo eensame bejaarde vroue geteiken
NewsTalle los drade moet steeds saamgevoeg word in die opspraakwekkende beweerde web van bedrog wat landwyd deur Michael Jacobus Willemans…
-
Byna ’n week sonder krag – inwoners vervang self foutiewe kabel
NewsSommige Machadodorp inwoners was ’n volle week sonder krag.








