Observer Daller
-
Ben Viljoen alumna earns Master’s cum laude
Observer DallerFirst-generation graduate Hellen Mmile has made her alma mater proud after achieving a Master’s degree in Social Work cum laude.
-
Mnr. Vreugdenburg vier akademiese mylpaal
Observer DallerMnr. Johan Vreugdenburg van Hoërskool Ben Viljoen het onlangs sy B.Ed-graad deur die NWU suksesvol voltooi
-
Saailinge bring groot vreugde by Gromar
Observer DallerDie Pioniersprojek leer Gromar-leerlinge waardevolle lesse oor landbou, verantwoordelikheid en geduld.
-
Groblersdal weather: Warm week ahead before chilly Sunday
Observer DallerGroblersdal residents can expect sunny and warm weather this week before colder temperatures arrive on Sunday.
-
Laerskool Julian Muller: Impressive speeches take centre stage
Observer DallerLaerskool Julian Muller learners wowed judges with imaginative speeches and powerful stage presence during the school’s speaking event.
-
Hoërskool Ben Viljoen-alumnus verlig Kaapstad se nagte
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen-alumnus Kai Gerber het Kaapstad se nagte laat skitter met indrukwekkende 3D-projeksiekuns by die Lumenocity Ligfees.
-
Mini-netbaldag bring skole op Marble Hall byeen
Observer DallerJong netbalspeelsters het op Marble Hall se bane uitgeblink tydens ’n dag vol energie.
-
Opwindende sportaksie vir Hoërskool Ben Viljoen
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se rugby- en hokkiespanne het voortreflike vertonings teen Frikkie Meyer gelewer.
-
Hoërskool Ben Viljoen trots op rugbytalent
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen vier uitstekende rugbyprestasie ná spelers in provinsiale oefengroepe opgeneem is.
-
VLU bring vreugde na Loskopvallei Rusoord
Observer DallerDie VLU Willie Hamman-tak het die inwoners van Loskopvallei Rusoord getrakteer met ’n dag vol bederf.
-
Seniors bederf met musiek en lekker kuier in Groblersdal
Observer DallerMosaic Funeral Group Groblersdal het plaaslike bejaardes met ’n dag van omgee en vermaak verras.
-
KYK: Marble Hall-inwoners vang en hervestig krokodil
Observer DallerArthur en Lavelle Roden het ’n krokodil by Leeuwfontein gevang en hervestig by Schuinsdraai Natuurreservaat.











