Local news

  • Drie gewapende rowers op die Bult vasgevang

    Local news

    Drie gewapende rowers is gisteraand (Vrydag, 29 September) net voor 23:00 in Malherbestraat gearresteer nadat hulle 'n vrou beroof het.

  • Nataniël se “Ring van Vuur” gaan meesterlik wees

    Local news

    90 minute van hartstog, humor, hitte, virtuositeit en ritme wag op feesgangers met Nataniël se Ring van Vuur.

  • Sielsgenote: ‘n Siamese tweeling

    Local news

    ‘n Absurde tragikomedie, “1”, word deur Binnelanders se Cindy Swanepoel en 7de Laan se Zak Hendriks opgevoer. Henriëtta Gryffenberg is…

  • Boeremusiek, Rocco-styl

    Local news

    “Vir jare lank al vra mense my ek moet ou boeremusiek met ‘n konsertina opneem, maar dan sê ek die…

  • Kabeldiefstal steeds ‘n wesenlike probleem

    Local news

    Inwoners in verskeie gebiedehet die afgelope twee maande onder kabeldiefstal gebuk gegaan. Daar was veral ‘n tendens in wyk 5…

  • Gimmie-matrieks los voetspore met spesiale kuierarea

    Local news

    Die Gimmieraad van 2022, onder leiding van Martin van Onselen en Selma Kotzé, se droom om ‘n kuierplek vir huidige…

  • Oktoberfest Rotary VIP-park

    Local news

    Potchefstromers, stof julle kuier-skoene af en maak gereed vir die tweede jaarlikse Rotary Privaat Park tydens die opkomende Bult Oktoberfest…

  • Munisipale gebou in Ventersdorp weens veiligheidsredes gesluit

    Local news

    “Dit is 'n skande dat hierdie eens trotse munisipaliteit nou deur 'n ander owerheidsinstelling verplig moet word om sy verantwoordelikhede…

  • Hoerkind: ‘n Blik op die deursettingsvermoë van ‘n randfiguur

    Local news

    Sy lewenspad het baie afdraaie en heel dikwels ontrafel dinge. Die deurlopende tema bly die verhaal van een mens wat…

  • Een persoon oorlede in Wandellaan-brand

    Local news

    ʼn Lyk is vanoggend (Donderdag, 28 September) gevind na ‘n brand wat gister omstreeks 13:00 by die Wandellaan op die…

  • Drie ernstig beseer na motorongeluk

    Local news

    'n Bakkie en 'n swaar motorvoertuig het teen mekaar gebots.

  • Chris Hani Pompstasie-hoofpyn vererger

    Local news

    Die pompstasie in Chris Hanistraat, wat reeds vir ongeveer drie jaar buite werking is, staar ‘n nuwe uitdaging in die…

Back to top button