Sport
-
Nog ‘n kampioenskap in die sak vir Pierre Breitenbach
SportPierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub het Saterdag die Noordwes Rolbal mans enkelspelkampioenskap gewen toe hy in die finaal met…
-
Rugby League en sokker vat hande
SportRugby League Suid-Afrika steun die ontwikkeling van enige sportsoort en waar moontlik om hand by te sit soos in die…
-
Gimmies vaar puik in NW-netbalkampioenskappe
SportPotchefstroom Gimnasium se netbaldogters het ook uitstekend tydens die Noordweskampioenskappe gevaar. Die eerstespan eindig derde en verower die bronsmedalje, terwyl…
-
Van Skoolbank na Sportveld: Pierre Botma
SportPierre Botma, ‘n matriekleerder van Potchefstroom Gimnasium lewe vir sy hokkie en ‘n mens kan dit dadelik agterkom. Pierre speel…
-
Volkies se Noordwes uitblinkers
SportOp die sportvelde het Volkies veral hierdie afgelope paar maande gewoeker en top spelers opgelewer. Hier is die skool se…
-
Moeë Luiperds is katkos vir Leeus
Photo GalleriesDie Luiperds het op hulle eie tuisveld tweede gekom teen die Leeus XV met ‘n 64-28 loesing in die Curriebeker…
-
Mooirivier rugby lewer vyf wenners in Noordwesfinale op
SportDie Noordwes se beste laerskool rugbyspanne het hulle talent en jong ywer op die grasgroen Olënparkvelde op Jeugdag,16 Junie in…
-
Marais vlieg manne aan flarde!
SportKiewiet en Christo hokke van Potchefstroom Posduifklub het in die wedvlug vanaf Douglas oor ‘n afstand van 414 km die…
-
Warren Whiteley: Van Pukke 0.20 C-span na Springbok Agtsteman
SportDie Springbokke speel Saterdag, 25 Junie (vandag) in die beslissende derde toets teen Ierland in Port Elizabeth met ‘n voormalige…
-
Netbalglorie vir Volkies
SportVolkies se eerste netbalspan kan met reg die kroon as die beste in die provinsie behou, na hulle die gesogte…
-
-
Dié Luiperd is nou ‘n Bok
SportGoeie verrassings is soms een van die lekkerste aspekte van die lewe en vir die Luiperds losskakel, Benhard Janse van…











