Sport
-
Volkies se fietsryers behaal Kaap-bestemming
SportDie fietstoer het deur Christiana, Douglas, Prieska, Carnavon, Sutherland, Wellington en tot Stellenbosch gegaan.
-
Foto’s: NWU val vas in Varsity Krieketfinaal teen Maties
SportAl het die NWU ‘n totaal van 161/5 op die telbord gesit danksy JP King se onoorwonne 75 (53) en…
-
Potch Swemklub laat rekords spat
SportOnder leiding van afrigter, Marike van Oort, laat spat die klub swemmers niks minder as 31 individuele rekords en palm…
-
Gimmies se dogters krieketspan lig trofee na puik seisoen
SportGimmies se twee Noordwes Dragons spelers, Elandri Janse van Rensburg en Anica Swart het vanjaar hulle stempel in die liga…
-
NWU en Maties gaan mekaar in Varsity Krieketfinaal pak
SportHierdie eindstryd beloof om 'n titaniese kragmeting tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die toernooi te wees.
-
NWU kolwer moker onoorwonne 113* teen Ikeys in Varsity Krieket
SportBotha het ook 14 viere en 4 sesse aangeteken in 'n verwoestende beurt.
-
Puik draaiboulwerk neem NWU na skitterende sege
SportDie NWU se draaier, Caleb Seleka het 5/10 in drie boulbeurte behaal om vir Madibaz vir 'n skamele 61 uit…
-
NWU oorwin vir Tukkies in opwindende Varsity Krieket-stryd
Sport'n Uitstekend kolf-en boulvertoning het die sege vir NWU hoofafrigter, Conrad de Swardt, se span verseker en die verdedigende kampioen…
-
NWU klop Tukkies om plek in halfeindstryd te bespreek
SportDie NWU het 'n fantastiese wedstryd gespeel en ook 'n belangrike bonuspunt behaal, wat hulle tans tweede op die punteleer…
-
NWU slaggereed vir Varsity Krieket in ‘n opwindende nuwe formaat
SportDie NWU se beste krieketspelers gaan vanaf 3-5 Oktober by Tukkies in Pretoria vir die gesogte Varsity Krieket-titel kompeteer.
-
Volkies se fietstoer na die Kaap in volle swang
SportTien fietsryers gaan elkeen 'n minimum van 'n 100km af lê in hierdie fietstoer wat tot en met 9 Oktober…
-
Plaaslike jong stoeiers kan naam maak by SA’s
SportAlbei stoeiers se droom is om die SA-titel te wen. Vir dit om te gebeur is die geheim om laag…










