-
Nog ‘n verdagte in hof na koffiewinkel moord
'n Derde verdagte in die moord van Ben Gumbi sal sy tweede hofverskyning Vrydag maak.
-
Warm week lê vir Potchefstroom voor
Die week hou warm temperature deur die dag in, maar dit sal koeler word in die aande.
-
25 Jaar na Ikageng man sy meisie vermoor
'n Man van Ikageng is tot lewenslank tronkstraf gevonnis nadat hy sy lewensmaat in Februarie vanjaar doodgesteek het.
-
AfriForum bevraagteken munisipaliteit se toekenning
AfriForum eis antwoorde oor hoe JB Marks, ondanks ernstige diensleweringsprobleme, as die beste munisipaliteit in Noordwes aangewys is.
-
Lewenslank na koffiewinkel moord
Twee mans is lewenslank gevangenisstraf opgelê na die moord op sakeman Ben Gumbi.
-
Voertuig ploeg by winkelsentrum in
Geen verdere inligting rondom die insident is tans beskikbaar nie.
-
Kleinplaas parkrun vier 150ste byeenkoms
Op 11 Oktober gaan Kleinplaas parkrun sy 150ste byeenkoms hou.
-
Trek jou feesskoene vir Aardklop aan
Raak deel van die fees hierdie week.
-
Ontvoering, aanranding en moord – Chaos breek by taxistaanplek uit
Die situasie is tans onder beheer en die middestad het gekalmeer.
-
Library brings hope to Promosa Secondary
Underprivileged and underperforming schools are often forgotten.
-
Boesman en Lena by Aardklop gekanselleer
Boesman en Lena vertonings by Aardklop gekanselleer weens ongesteldheid, kaartjiekopers kry terugbetaling of alternatiewe opsies.
-
’n Fees van sport, spanwerk en geesdrif
Mielieland 2025 vier rolbal, sportmangees en gemeenskap met meer as 200 spelers en R40 000 prysgeld.











