School sport
-
Boys High skok Affies, Klofies en Parkies veg om oorlewing in Virsekerbeker
Local sportTerwyl Affies se eerste rugbyspan die afgelope naweek verrassend vasgeval het teen hul aartsvyand, Pretoria Boys High School, sal Menlopark…
-
Garsies en Menlo verstewig hul posisies, Affies klop Klofies
Local sportNa goeie oorwinnings is Garsfontein en Menlopark stewig gevestig op die Virsekerbeker punteleer en dit lyk of hulle albei vir…
-
Affies vermorsel Maritzburg College, Garsies en Menlo verbeter hul Virsekerbeker posisies
Local sportAffies se reuse oorwinning van die afgelope naweek oor Maritzburg College is waarskynlik ‘n nuwe rekord vir rugbywedstryde tussen dié…
-
Garsfontein klop Menlopark, Affies ook terug op die wenpad
Local sportGarsfontein het hul rekord teen plaaslike teenstanders van Pretoria in die VirSekerbeker reeks ongeskonde behou toe hulle die afgelope naweek…
-
Eldoraigne domineer hul bure in Classic Clash
Local sportHoërskool Eldoraigne se onderskeie eerstespanne het Saterdag op hul tuisvelde in rugby, hokkie en netbal skoonskip gemaak teen hul bure…
-
Menlopark gaffel Waterkloof, Garsies verloor teen Monnas
Local sportPretoria se top rugbyskole het nie ‘n gelukkige naweek beleef nie en slegs Menlopark kan spog met ‘n oorwinning.
-
Jong atleet ryg steeds die medaljes in
Local sport‘n Baie belowende jong atleet van Pretoria het onlangs daarin geslaag om drie junior Suid-Afrikaanse titels te wen by die…
-
Skitterende aksie by AHMP se Prestige netbaltoernooi
Local sportDie vyfde jaarlikse Prestige netbaltoernooi van Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria het verlede week byna 700 spelers na dié skool se…
-
Elfde Klofie Netbalfees lok byna 150 spanne
Local sportDie jaarlikse Klofie Netbalfees van Hoërskool Waterkloof, wat vanjaar vir die elfde jaar agtereenvolgens aangebied is, is deesdae die bymekaarkomplek…
-
Gemengde sukses vir Pretoria-skole by Noord-Suid rugbyweek
Local sportDie deelnemende skole uit die suide van Suid-Afrika het vanjaar hul tweestryd teen sewe van die beste skole rugbykragte uit…
-
Garsfontein krieketspelers speel teen internasionale teenstand
Local sportDie nasionale krieketspan van Namibië het verlede week ‘n eendag wedstryd teen ‘n uitnodigingspan van Hoërskool Garsfontein gespeel.
-
Noord-Suid skolerugby toernooi lok weer die land se bestes
Local sportVanjaar se Noord vs Suid skolerugbytoernooi, waartydens sommige van die beste skole-rugbykragte uit die Kaap teen top skole uit Gauteng…











