School sport
-
Garsie Bere se hoofafrigter deel sy rugbyfilosofie
Local sportDie suksesvolle afrigter van Hoërskool Garsfontein se kampioen-rugbyspanne het onlangs met Rekord gesels oor sy rugbyfilosofie en die pad wat…
-
Rekords by dosyne en wêreldklas atletiekprestasies by Curro Podium Noord uitdun-byeenkoms
Local sportDie nuwe atletiekseisoen het skaars begin, maar atlete van deelnemende skole by verlede week se noordelike uitdun-byeenkoms van die Curro…
-
Montana dra die kroon in Noordvaal Cup se Skild-afdeling
Local sportHoërskool Montana se eerste rugbyspan het Saterdag geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer in dié skool se 44-jarige bestaan…
-
Skole vanoor SA ruk op na Pretoria vir die Absolut Menlo-tennistoernooi
Local sportDie Hoërskool Menlopark se jaarlikse Absolut Menlo-tennistoernooi het vanjaar sommige van die land se heel beste skole-tennissterre uit ses verskillende…
-
Garsfontein herskryf die skolerugby geskiedenisboeke
Local sportHoërskool Garsfontein se rugby-beker loop oor nadat dié skool se eerstespan die afgelope naweek geskiedenis gemaak het, terwyl al die…
-
Montana is een oorwinning weg van Noordvaal Cup glorie in Skild-afdeling
Local sportHoërskool Montana se eerste rugbyspan kry eerskomende naweek die geleentheid om ’n puik seisoen op ’n hoogtepunt af te sluit…
-
Midstream wéér Noordvaal kampioen, Zwarries val vas in halfeindstryd
Local sportTerwyl Midstream College die afgelope naweek die titel as kampioen in Afdeling-2 van die Noordvaal Cup toernooi verower het, is…
-
Garsies kwalifiseer vir Noordvaal Cup eindstryd en kan geskiedenis maak teen Helpies
Local sportGarsfontein het Menlopark die afgelope naweek in die halfeindstryd van die Noordvaal Cup se Beker-afdeling geklop en dié span staan…
-
Garsfontein en Menlopark ontmoet mekaar in halfeindstryd van Noordvaal Cup se Beker-afdeling
Local sportMenlopark se eerste rugbyspan het die afgelope naweek hul goeie vorm van die afgelope drie weke gehandhaaf vir ’n derde…
-
Menlopark staan met een voet in die Noordvaal Cup halfeindstryd ná triomf teen Noordheuwel
Local sportMet een rondte ligabepalings wat oorbly in die Noordvaal Cup toernooi se Beker-afdeling het Menlopark opgeskuif na die vierde plek…
-
Hoërskool Pretoria-Noord gerat vir sagtebal seisoen
Local sportHoërskool Pretoria-Noord is bekend as een van die top presteerders op die sagtebalbaan in Pretoria en dié skool se spelers…
-
Zwartkop mors met Marais Viljoen, Centurion en Midstream kwalifiseer vir halfeindrondte in Noordvaal Cup Groep-2
Local sportTerwyl Zwartkop nóg ’n teenstander in die Plaat-afdeling van die Noordvaal Cup toernooi afgeransel het, is Eldoraigne eerskomende naweek in…











