Bosveld Sport

  • Kampioenspan wil hulle wees

    Bosveld Sport

    Die o/15-span van Hoërskool Piet Potgieter speel komende Saterdag teen Hoërskool Ellisras op Groblersdal in die eindstryd.

  • HPP cricketers ready for action

    Bosveld Sport

    THE first cricket team of Hoërskool Piet Potgieter is ready for the season. Their first match kicks off this Saturday…

  • Gholfdag in feesgees was pure pret

    Bosveld Sport

    TERWYL die gemeenskap van Mokopane verlede Saterdag die KierieKlapperKunstefees (KKKF) bygewoon het, het 83 spelers op die Kameeldoring-gholfbaan saamgespeel.

  • Rofstoei g’n foefie, brul die krytleeu

    Bosveld Sport

    Kobus Erasmus, beter bekend as die “Ananzi Lion of Africa”, en tans die swaargewigkampioen van die WWP All Africa Championships…

  • Pure bloublits glorie

    Bosveld News

    Die rugbypot van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) kook behoorlik oor na drie wenwedstryde in ‘n ry in die kwartfinaal van…

  • League kicks off on a high note

    Bosveld Sport

    THE Sunrise Primary School kicked off the Limpopo hockey league on a high note in Groblersdal last Thursday.

  • Beeldtrofee: Hier kom Piet Pot!

    Bosveld Sport

    DRIE van Hoërskool Piet Potgieter se rugbyspanne is deur na die kwarteindstryd in die gesogte Beeldtrofee.

  • Jong fietsryers trap vir Tour de Gat

    Bosveld Sport

    MEER as 220 fietsryers het onlangs aan die Limpopo DebtSafe Skole Bergfietsreeks in Phalaborwa deelgeneem.

  • Marais-duiwe vlieg voor in wedvlugte

    Bosveld Sport

    DIE duiwe uit die hokke van Tiaan Marais kraai behoorlik koning vandat die wedvlugseisoen afgeskop het.

  • Swem, beter, beste

    Bosveld Sport

    ALTESAAM 28 swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub het verlede Saterdag in Lephalale by die Mogol Swemklub tydens die Limpopo…

  • Rugbymanne speel saam op gholfbaan

    Bosveld Sport

    DIE Potgietersrus Rugbyklub het verlede Saterdag gewys dat hulle nie net rugby kan speel nie, maar ook die gholfstokke kan…

  • Eerstes kuier agter die pale

    Bosveld Sport

    DIT was opwindende hardloop-rugby wat die toeskouers geniet het en daarby was die skopwerk ook in die kol.

Back to top button