Bosveld Sport
-
Hansie-rugbyspelers slaggereed vir die komende Cravenweek
Bosveld SportHOËRSKOOL Hans Strijdom spog met 11 rugbyspelers wat gekies is om in Julie in die Cravenweek te speel.
-
Limpopo se rugbyspelers oefen saam vir komende Bokkieweek
Bosveld SportDIE Bokkieweek is om die draai en die Limpopo rugbyspelers van die skole wat gekies is vir die verskeie spanne…
-
Shelanti ruiterklub perdepret vermaak op Jeugdag
Bosveld SportDIE gemeenskap is behoorlik op Jeugdag vermaak deur die Shelanti ruiterklub met 'n aksiebelaaide perdepretdag.
-
Top skermer dra weer groen en goud vir Statebondspele
Bosveld SportANDREW Howitt is opgewonde en gereed om in Springbokkleure sy slag te gaan wys wanneer die Junior Statebondspele op 11…
-
Diepseehengel is haar heel grootste passie
Bosveld SportJODENE van Wyk, 'n gr. 12-leerder van Hoërskool Hans Strijdom, is op haar gelukkigste in die diep waters van die…
-
Tennisbane kry nuwe baadjie
Bosveld SportTWEE van Laerskool Krugerpark se tennisbane spog met 'n nuwe baadjie nadat die Krugies R128 000 ingesamel het tydens die…
-
Riders show endurance
Bosveld SportAUDREY'S Riding School had a massive outcome of 10 riders at the Sondela Endurance Ride on May 30, of which…
-
Hansiebokkies slyp hul tande vir semi-finaal
Bosveld SportHOËRSKOOL Hans Strijdom se hokkie-bokkies het behoorlik hul vernuf op die baan tydens die hokkieliga gewys.
-
Piet Pot-bokkiespan gekies
Bosveld SportHOËRSKOOL Piet Potgieter se hokkie-bokkies het behoorlik op 18 April tydens die bokkieweek proewe op die baan uitgeblink
-
Hansies trots op hul rugby
Bosveld SportDIE kranige rugbyspelers van Hoërskool Hans Strijdom het weereens gedurende die rugbyliga gewys waarom die skool bekend is as een…
-
Posduiwe vind blitsvinnig hul pad terug huistoe
Bosveld SportDIE Sportman Amateur Posduifklub se duiwe het verlede naweek vanaf Heilbron huistoe gevlieg en 'n jaaroud duif uit die hokke…
-
Trotse stoeier verower goud en brons
Bosveld SportMarie (16) 'n leerder van Hoërskool Hans Strijdom, het pas teruggekeer van Egipte waar sy aan die Afrika Spele deelgeneem…











