Bosveld Sport
-
Heuningsoete oorwinning vir Potties!
Bosveld SportPotties se eersterugbyspan is die nuwe Boet Fickligakampioene nadat hulle vir Goldwagen Noordelikes van Polokwane verlede Saterdag ore aangesit het.
-
Gholfglorie vir Krugies
Bosveld SportLaerskool Krugerpark se onderwysers en leerders loop breëbors nadat vier van die skool se voorste gholfspelers tydens die sesde Ernie…
-
Sunrise players lead the log, Limpopo High Performance League
Bosveld SportThe team will test their skills in the Potties Derby on 25 August.
-
Streeptruie verdedig hul liga posisie 30 Julie
Bosveld SportDie Boet Fick semi-finaal word op PHS se velde gespeel en die program is as volg:
-
5 plaaslike dansers verteenwoordig in die Groot Appel
Bosveld SportAl vyf die vurige dansers het 'n High Silver toekenning vir hul onderskeie items behaal
-
Krugies blink uit op die gholfbaan
Bosveld SportDie jaarlikse KFC Laerskool Krugerpark Gholfdag het altesaam 136 ywerige spelers verlede Donderdag na die Kameeldoringgholfbaan getrek. Sien die uitslae…
-
-
HPP o/15-rugbyspan Limpopowenners
Bosveld SportDie rugbyspan het verlede Saterdag by Hoërskool Tom Naude in Polokwane afgereken met Hoërskool Ben Viljoen se o/15’s.
-
Bronze for Sunrise
Bosveld SportThe u/13 girls hockey team of Sunrise Primary School clinched a bronze medal during the recent National School's Sport Championships…
-
Jong swemmer in sy element
Bosveld SportDie 16-jarige Heinrich Strydom het tydens die onlangse SASOL Nasionale Swemkampioenskappe gewys hy is 'n krag om mee rekening te…
-
Tuks se bobaas swemmers
Bosveld SportMeer as 'n tiental lede van die Tuks Mokopane Swemklub het van 5 tot 9 Julie teen die room van…
-
Rateltaai in die stoeikrytis Marie Oosthuizen
Bosveld SportMarie Oosthuizen weet hoe om haar teenstaanders in die stoeikryt uit te oorlê daarom is sy nie verniet een van…











