PHS
-
Noordvaal-glorie vir PHS
Hoërskool Monument het vir die tweede agtereenvolgende jaar as oorwinnaars uit die toernooi getree.
-
DATjie, DATtator op Pieties se DIT-planke
Verlede week kon Hoërskool Pietersburg se ouers sien waaraan die drama-kinders die jaar gewerk het met 'n spesiale vertoning.
-
Vuiste val by rugby in Polokwane: Afrigter nie betrokke, sê skole
'n Rugbywedstryd tussen Hoërskool Pietersburg en Hoërskool Hugenote het Saterdag in chaos geëindig toe 'n vuisgeveg ná die eindfluitjie uitgebreek…
-
Na skool? Raad vir loopbaankeuses
Review het by Antionette Maritz gaan kers opsteek oor loopbaankeuses na skool, en hoe om dit te balanseer.
-
juf. Marli pak haar tasse vir Europa
Marli Oosthuizen vertrek na Duitsland op 31 Augustus en land op 1 September – net betyds vir die Duitse skooljaar…
-
VIDEOS & FOTO’S: Kardoesie nou in PHS se gr.8-kas
Die jaarlikse Kardoesie het Woensdagaand by Hoërskool Pietersburg plaasgevind.
-
Pieties swaai wilgerlat in Merensky Krieketweek
Die skool het met trots deelgeneem aan dié jaarlikse krieketfees waar van die beste skole in die land meeding, en…
-
Limpopo Schools Netball crowns champs in Polokwane tourney
Limpopo Schools Netball Championships were held at PHS, with top teams set to represent the province at nationals.
-
Juf. Retha groet Pieties na 22 jaar
Wat Retha Lerm die meeste gaan mis, is die saamwees van die personeel en die vriendelike leerders wat haar elke…
-
Juf. Alta maak boek toe na 22jr. by Hoërskool Pietersburg
Ná 22 jaar diens by Hoërskool Pietersburg (PHS) het Alta Botha aan die einde van April afgetree.
-
Top 16 plek in DigiToneel-kopetisie vir PHS-leerder
Lohandi Schütte, wat haar skoolloopbaan by Pietersburg Laerskool begin het, is 'n bekende gesig op die skool se verhoog en…
-
‘Balans in belangrik vir leerders’ – Zandria Howards
'n Goed gebalanseerde program wat genoeg tyd vir werk, speel, sosialisering en rus inruim, is noodsaaklik vir 'n kind se…











