Top stories
-
Massiewe brandstofverhoging wink vir Suid-Afrikaners
Local newsMotoriste moet hulle staal vir ’n reuse-skok by die vulstasie op 1 April.
-
Albie Morkel moet glo miljoene se wins terugbetaal
Local newsDie oud-Vaaldriehoeker het geld in 'n eiendomsbeleggingsmaatskappy belê wat uitgedraai het om 'n Ponzi-skema te wees.
-
Onwettige sigarette ter waarde van R455 000 in Vanderbijl gevind
Local news’n Multidissiplinêre wetstoepassingsoperasie het gelei tot die suksesvolle arrestasie van ’n verdagte wat in besit van onwettige sigarette ter waarde…
-
Smart ID services to be brought closer to communities
Local newsFNB announced today that it is on track to launch Smart ID Card application services following successful testing.
-
Sasolburg para-swemmer bereik sy doelwitte die een na die ander
NewsHy dra sy nasionale kleure met trots. JP Nel swem sy drome een vir een los.
-
-
Man in hegtenis vir moord op vrou in Meyerton
Local newsDie gemeenskap het onraad vermoed en die SAPD genader om ondersoek in te stel, maar dit was reeds te laat.
-
Taxi-bestuurder glo vol berou, sukkel in gevangenis
Local newsDie saak teen die minibustaxi-bestuurder wat verantwoording moet doen vir die 14 leerlinge wie tydens die noodlottige ongeluk gesterf het,…
-
Dorp-substasie: Sekere areas kan dalk vandag krag hê
Local newsDaar word steeds hard gewerk deur personeel van Eskom en ELM om die Dorp-substasie moontlik vandag in werking te kry.
-
31ste Sasol Sasolburg Marathon: Sowat 3 000 atlete verwag
Local newsSasolburg-inwoners moet kennis neem dat die Sasol Sasolburg Marathon op Saterdag, 28 Maart plaasvind en dat sekere paaie en roetes…
-
Bruid van die Jaar: Hier is die Top 10
Local newsVaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 het groot belangstelling gelok met 'n totaal van 130 prag-inskrywings wat ontvang is.
-
Binnegevegte stuit voorlegging van aansuiweringsbegroting
Local newsDie Sedibeng-distriksmunisipaliteit (Lesedi, Midvaal en Emfuleni) het nie daarin geslaag om betyds die voorgeskrewe aansuiweringsbegroting aan die raad voor te…











