Local news
-
Jong entrepreneur dink en droom groot
Local newsOntmoet een van die Vaal se jong entrepreneurs wat altyd 'n plan b en c het en nooit opgee nie.
-
Emfuleni keur 6de onbefondsde begroting goed
Local newsDie Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het Dinsdag vir die laaste keer sy sesde agtereenvolgende onbefondsde 2023/24-finansiële begroting goedgekeur.
-
Aktiewe pa word oornag blind – bid nou vir operasie
Local newsDie bekende akteur, Hykie Berg, kom op 1 Julie by Hoërskool Overvaal optree ten bate van Walter
-
Hap en Kap se bestes gekroon
Local newsHap en Kap se hengelaars het behoorlik verlede jaar onder die visse baljaar. Hier is hul pryswenners.
-
Landloop-aksie by Emerald Casino
Local newsAtlete het dit Saterdag (27 Mei 2023) by die Emerald Casino uitgespook vir die "landloop-boerpot" tydens die tweede liabyeenkoms van…
-
Krisjan sing oor die liefde wat soms soos petrol en vuur is…
Local newsHoewel Krisjan eers vyf jaar gelede professioneel begin sing het, het sy musiekvideo’s reeds derduisende trefslae op sy Facebook-blad gekry.
-
Vaal Wine Route Expo at Stonehaven on June 3 – Get your tickets in time!
AdvertorialBook your tickets at https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1528775250 - Or call (016) 982 2951/2, or email: info@stonehaven.co.za or WhatsApp: 060 804 1495. (Please…
-
Outdoor X: More, 2 JUNIE begin dié reuse buitelug-ekspo!
BusinessBesoek die Facebook-blad https://www.facebook.com/OutdoorXpo vir nog inligting oor dié plesierige fees! Die pen-ligging is https://bit.ly/3xYN3Nf
-
Tegnologies geaard, humoristies bedraad
Local newsRiaan Greeff, die amateur radio entoesias wat lekker kan lag, is ook dosent met 'n meer as 'n handvol stokperdjies…
-
VF Plus sorg dat bejaardes bo 70 in Emfuleni nie erfbelasting betaal
Local newsDie VF Plus het gister tydens ʼn begrotingsvergadering van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit ʼn belangrike oorwinning vir bejaardes behaal.
-
Geliefde dokter se skielike dood ‘n groot skok
Local news'n Gedenkdiens vir dr. André word Vrydag, 2 Junie, om 09:00 by die NG Gemeente Driehoek in Vanderbijlpark gehou.
-
EWN & S: For all your Gas, Welding & Safety supplies
BusinessContact us at our branches in Sasolburg, Springs, Nigel and Gerniston.











