Local news
-
Voormalige SA-bokskampioen (63) sterf in Meyerton
Local newsDie voormalige Suid-Afrikaanse ligte swaargewig kampioen Sakkie Enslin is Woensdag (21 Junie 2023) op 63-jarige ouderdom in sy slaap dood.
-
Adri Roos, nuwe Rotariër President
Local newsAdri Roos het so pas die leisels by die Rotariër Klub van Vanderbijlpark oorgeneem. Ons het gaan nader kennis maak.
-
Basta met die ouderdom, hier word daar geoefen
Local newsDie vrolike dames van die Aqua Splash Klub stel 'n goeie voorbeeld aan almal met hul toegewydheid en deursettingsvermoë
-
Uit my pen – die Week in Vaalweekblad
Local newsLoer wat wag die week in die Vaalweekblad. Te koop vanaf Vrydag, 23 Junie.
-
Young players ‘nurtured’ at Mayoral Youth Games
Local newsThe Meyerton Sports Complex came to life on Friday 16th Junie 2023 when the executive mayor of the Midvaal Local…
-
Fris Boerseuns en tawwe Tinas kan hul slag kom wys by die BOEREJOL!
Local newsDie Boerejol gaan 24 Junie van 09:00 tot 16:00 by Centurions Motorfietsklub in Shakespearestraat gehou word. Kom kuier saam!
-
Gebore onderwysman word hoof van LS Frikkie Meyer
Local news"Ten spyte van al die uitdagings het ek nog baie hoop vir die onderwysstelsel in ons land. As ons net…
-
Johan Prinsloo – positief, vasberade met goeie skoot humor
Local newsHy was vir jare deel van die Hoërskool Fakkel se lief en leed, maar voormalige hoof, Johan Prinsloo is steeds…
-
Vuurwarm kopies by Harry’s Butchery & Die Veiling!
BusinessHou jy van uitstekende vleis, lekker eet en lekker kuier? Kom maak dan kennis met Harry's en Die Veiling!
-
Winter se draaipunt bereik!
Local newsDit is vandag 21 Junie wat beteken dat ons min of meer die wintersonstilstand in die suidelike halfrond bereik het.
-
Fotoblad: Bome en hul bewoners
Local newsHierdie week se versameling fokus op bome en hul interessante bewoners. Dankie aan al die fotograwe wat die versameling moontlik…
-
Leomand (9) se kookwater gholfseisoen
Local newsHy het reeds die bynaam van Leomand "Lefty" Jacobs op die gholfbaan, maar sy opponente is lugtig vir die 9-jarige…











