Local news
-
Staking laat inwoners sonder krag
Local newsDie Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se elektrisiëns het glo Donderdag (25 November 2021) begin staak nadat hulle te min betaal is.
-
Emmies laat spaander by huissport
Local newsVANDERBIJLPARK.- Nadat sy vorige poging om sy huissportbyeenkoms aan te bied vroeër vandeesmaand uitgereën het, het die Laerskool Emfulenipark op…
-
Covid-19 “supervariant” nou ook in Suid-Afrika
Local newsDie Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Donderdag (25 November 2021) bevestig dat die sogenaamde “supervariant" (B.1.1.529) van die Covid-19-virussiekte…
-
Kunstig in kleur en monochroom
Local newsDie fotograwe het vandag weer 'n kunstige versameling bestaande uit kleur- en monochroom-foto's opgedis.
-
Help Mnr Vaal & Mr Universal SA om uit tjoekie te kom!
Local newsSkenk bloed. Red lewens. Deel in die pret.
-
Jeané een van die Miss Grand Internasional gunstelinge
Local newsStem vir Jeané van Dam. Volg haar by @MissGrandSA #missgrandinternational
-
CLOSED: Win cash for Christmas
Local newsGet your entries in for our Win cash for Christmas before Thursday, 12pm.
-
ELM verkiesings: wat ‘n teleurstelling
Local newsVANDERBIJLPARK. - “Dit was ‘n lang pad, ons het hard geveg, is uitgeput en natuurlik teleurgesteld dat die ANC weer…
-
‘n Werkende wasmasjien is ‘n wonderlike ding
Local newsWie moes ook al wasgoed in 'n bad skoon trap? Die trap is niks, dis die uitdroog ...
-
Overvaal en Dokkies spog met twee in Suid-Afrikaanse span
Local newsVANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Dr. Malan en Overvaal het rede om breëbors rond te loop. Vier van hulle sportsterre is…
-
-
Baloyi glo DA se premierskandidaat vir Gauteng vir 2024
Local newsDie voormalige burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit, Bongani Baloyi, is glo die DA se premierskandidaat in Gauteng vir 2024.











