National
-
Bakkie bars deur heining in Vereeniging
Local newsDie bestuurder van 'n bakkie het Vrydagmiddag beheer oor sy voertuig verloor en deur 'n heining langs Golfweg in Peacehaven…
-
Vermeende ‘aanhitser’ praat glo in stemboodskap oor polisievoertuie aan die brand steek
Local news“In the apartheidsera het ons polisievoertuie aan die brand gesteek, hoekom kan ons nie nou ook so maak nie?"
-
Wateronderbreking vir eers op ys
Local newsDie wateronderbreking wat buurte in Vereeniging op Vrydag 20 Augustus droog sou laat is vir eers op ys.
-
Vermeende ‘aanhitser’ bring Donderdag (19 Augustus) sy borgaansoek
Local news’n Man wat glo mense aangehits het om te plunder en brande te stig tydens onluste in Julie sal more…
-
Rowers loop hul rieme styf tydens rooftog by huis in Meyerton
Local newsDrie gewapende rowers het hulle rieme styfgeloop toe hulle Donderdag, 12 Augustus tydens ‘n mislukte gewapende rooftog by ‘n huis…
-
23 226 tienerswangerskappe in Gauteng kommerwekkend
NationalDie Gautengse LUR vir gesondheid, Nomathemba Mokgethi, het onlangs onthul dat daar tussen April 2020 en Maart 2021 altesaam 23…
-
VF Plus vra Gautengse veiligheidstrukture se vuurwapens moet met mikroskyfies voorsien word
Local newsDie VF Plus het tydens ‘n vergadering van die Gautengse gemeenskapsveiligheidkomitee voorgestel dat alle vuurwapens van veiligheidstrukture van ‘n mikroskyfie voorsien moet…
-
Valke lê beslag op Meyerton-pastoor se wapens
Local newsDie direktoraat vir die ondersoek van prioriteitsmisdade (Valke) sê vyf van die vuurwapens waarop daar beslag gelê is tydens onlangse…
-
‘Moenie oor Zuma se gesondheid spekuleer nie’ vra DKD
Local newsDie department van korrektiewe dienste het vroeër vanoggend bevestig dat die voormalige president Jacob Gedleyihlekisa Zuma steeds homself in ’n…
-
Gewapende rooftog in Vereeniging se middestad
Local newsVaalweekblad het inligting ontvang oor ’n gewapende rooftog by Sedgars in Marklaan vroeër vandag (Saterdag 14 Augustus 2021).
-
Geel linte by aftree oord bring hoop in tyd van wanhoop
Local newsIn tye van wanhoop is dit verblydend om ook tekens van hoop te sien.
-
Valies gaan bibber! Koue in Augustus nie ongewoon nie
NationalSneeu het al in vorige jare in Augustus- en Septembermaande in die Vaal geval











