News
-
-
Suhané Bosch is Mej. Vaal 2021
Local newsDie lieflike Suhané Bosch is Saterdagaand (6 November) by die Emerald Casino se vermaaksaal as Mej. Vaal 2021 gekroon.
-
Jabes neem hartseer afskeid van pleegmoeder Ronella van Niekerk
NewsPleeghuis-families groet nóg 'n staatmaker, 8 maande na medestigter Ronel Riekert se dood.
-
Rooftog by lisensiekantore: Was dit regtig nodig om te sluit?
News"Ons is so geneig om enige verskoning te gebruik om nie te werk nie."
-
Kollegepark se jongstes droom groot
Local newsHet jy geweet wat jy wou word voor jy skool toe is? Hierdie maats is heel seker van hul saak.
-
2001 se ‘hartbaba’ word mondig!
HealthDie spanning en drama was egter alles die moeite werd en komende Maandag, 8 November, kan Michelle se mondigwording met…
-
Fotoblad is betowerend mooi!
Local newsDie fotograwe het weer vandag 'n betowerend-mooi (en groot versameling) opgedis. Welkom ook aan 6 nuwe fotograwe wat hul foto's…
-
Midvaal-brandweermanne oes medaljes in
Local newsBrandweermanne van Midvaal-brandweer het Donderdag 4 November aan die Dräger Toughest Firefighter Challenge deelgeneem en altesaam vyf van die nege…
-
This is why the ANC got Robert’s vote
AmusingRobert Kruger explains why one should consider voting for this party :-)
-
Avos: They’ll make your heart sing!
HealthLooking into the impact of avocado-containing diets on various heart-health markers, when avocados replaced bad saturated fats, researchers found a…
-
Vroeë kersgeskenk – Nataniël by die ERT
Local newsMet pianis Charl du Plessis agter die klavier vier Nataniël oorlewing, hoop, inspirasie en ’n vroeë, genadige Kersfees.
-
Plaaslike regeringsverkiesing: Groei van 242% bevestig VF Plus as een van Groot Vyf
NewsDie VF Plus het nou verteenwoordiging in al agt metro’s in Suid-Afrika.











