Sport
-
Dokkie-langasems draf almal kaf
SportMEYERTON. – Die langasems van die Hoërskool Dr. Malan is die Vaaldriehoek landloopliga-kampioen vir 2022. Dit volg na ‘n spog…
-
Mini-hokkie tref vaal soos ‘n vloedgolf
SportVANDERBIJLPARK. – Die hokkievelde in die Vaaldriehoek is ‘n miernes van aktiwiteit en een van die redes is die onderskeie…
-
Vaaldriehoek-kolwers kook
SportVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se krieketfabriek het al groot name opgelewer. Die volgende generasie supersterre staan tou om die leisels…
-
Komaan Somer!
SportVEREEENIGING. – Die krieketseisoen is uiteindelik hier! En vir die volgende weke gaan dit net krieket op die spyskaart wees.…
-
Dokkies looi Overvaal
EntertainmentVEREENIGING. – Wanneer jy bottervingers in die veld het, gaan die Dokkies jou dit laat voel. Dit is die harde…
-
Balle vlieg by mini-krieket
SportVANDERBIJLPARK. – As jy nie Woensdagmiddag met ‘n glimlag op jou gesig by die Laerskool Eligwa se hekke uitgestap het…
-
Eerste skote klap in skole-liga
SportVANDERBIJLPARK. – Die eerste krieketspan van die Hoërskool Transvalia het Saterdag met sy oortuigende sege oor Driehoek ‘n vroeë waarskuwing…
-
Vaal se geheime wapen
SportVANDERBIJLPARK. – Die naam is Fourie… Rico Fourie! In plaas van ‘n Walter PPK pistool soos die Britse geheime agent…
-
Emmies maak die regte skuiwe
SportVANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark hou styf duim vas vir sy o.13-skaakspan wat deurgedring om eerskomende Vrydag in Springs aan…
-
Valia se gholfspan wys hulle kan
SportVANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se gholfspan is die agtste beste gholfskool in Suid Afrika. Valia se span bestaande uit…
-
Valia se o.14’s deur na Noordvaal-eindstryd
SportVANDERBIJLPARK. – Die o.14-rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het vroeër vandag op sy tuisveld sy plek in eindstryd van die…
-
Noordvaal-glorie wink vir Valies
SportVANDERBIJLPARK. – Die junior rugbyspanne van die Hoërskool Transvalia en die Sasolburg Hoërskool gaan more moet uithaal en wys in…











