Sport
-
Blonde blits van die Vaal wys haar staal
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek en Suid-Afrika is nog ‘n medalje ryker nadat Marione Fourie gister ‘n bronsmedalje in die 100m-hekkies…
-
Hoekie-onnie Afrika-kampioen
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoeker Alan Cumming het vandag by die CAA Afrika Kampioenskap in Mauritius die beste vir laaste gelos…
-
Laerskole-eindstryde lewer spog spel
Photo GalleriesMEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton was op Dinsdag 7 Junie die spil van die rugby-heelal in die…
-
Ou manne het nog rugbytanne
Photo GalleriesVEREENIGING. – Saterdag, 11 Junie is ‘n groot dag op die plaaslike rugbykalender wanneer die Vaal Mustangs Golden Oldies en…
-
Cobra-gif te sterk vir VUT
Photo GalleriesSASOLBURG. – Die eerste eerste rugbyspan van die Sasolburg Cobras het Saterdag op sy tuisveld vir VUT met 52-17 ‘n…
-
Klein botteltjies groot gif
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier se min-sportdag wat Saterdag 4 Junie plaasgevind het was ‘n reuse-sukses. Daarvan sal almal getuig…
-
Hoekies en Dokkies durf mekaar aan
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die wintersportseisoen is in volle swang en Donderdag 2 Junie het die Hoërskool Driehoek en die Hoërskool Dr.…
-
Golf day for the benefit of Vaal Mental Health
Local newsVaal Mental Health is a non-profitable organisation with offices in Vanderbijlpark and Sebokeng that informs, educates and helps people with…
-
Dokkie-hokkie kraai koning
Photo GalleriesMEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan loop op die wolke nadat sy o.14 en o.18-seunshokkiespanne as die liga-kampioene gekroon is.…
-
D-dag vir Dokkies en Valia
Photo GalleriesMEYERTON. – Die beste van die bestes sal vanmiddag gekroon word nadat die eerste seuns-hokkiespanne van die Hoërskool Transvalia en…
-
Wolwe slag Cobras
Photo GalleriesSASOLBURG. – Die Kempton Park Wolwe het Saterdag 28 Mei skoonskip teen die Sasolburg Cobras Rugbyklub gemaak. Die besoekers van…
-
Gimmies dra die hokkiekroon
Photo GalleriesVEREENIGING. – Die tweede hokkiespan van Vereeniging Gimnasium is die plaaslike ligawenners nadat hy sy eweknie die Hoërskool Overvaal uitgestof…











