Sport

  • Skut van die Vaal wys haar staal

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Jeanine van Kradenburg, ‘n bedrewe boogskut van die Vaaldriehoek, is vroeër vandeesmaand in Pretoria  by Tukkies tydens die…

  • Dokkie-hokkie kook

    Photo Galleries

    MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan se seuns-hokkiespan is ‘n span waarmee daar rekening gehou moet word.  Dit is weer…

  • Fotogalery: Dokkies vs Hoekies

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Dr. Malan en Driehoek het verlede Donderdag mekaar in hul jaarlikse wintersport derby die stryd aangesê.…

  • Vaal se blonde blits maak geskiedenis

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die gebore en getoë Vaaldriehoeker, Marioné Fourie (19), het vandeesweek op die Germiston Grand Prix Atletiekbyeenkoms  die tweede…

  • Fotogalery: VRK vs NWU Vaal

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die eerste rubyspanne van NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub het mekaar op 9 April in hul jaarlikse derby…

  • Quins in full force against Vereeniging

    Photo Galleries

    Harlequins Black Head Coach, Gert Mulder decided to leave nothing to chance for his team’s opening match at the 2022…

  • Katelyn verbeter persoonlike beste tye

    Local news

    Eerste SANJ vir Katelyn agter die rug.

  • Valia swaai Super16-septer

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se gholfspan is die Super 16 Kampioen nadat hy alle teenstand op die Koro Creek…

  • Destroyer wil The Heat se vlam blus

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die Meyertonner, Chris van Heerden, ‘n voormalige IBO wêreld  weltergewigkampioen kry op Saterdag 16 April in Manchester, Engeland…

  • Lou Botes huldeblyk-toernooi ‘n reuse-sukses

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die Lou Botes witboordjie huldeblyk bokstoernooi wat Saterdagaand by die Laerskool Emfulenipark plaasgevind het, was ‘n rasende-sukses. Die…

  • VRK wen NWU Vaal in naelbyter

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het Saterdag in die Valke Peregrine-liga ‘n groot toets geslaag…

  • Rooi golf tref Carletonville

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK. – Die Ankerskool het Saterdag op die Hoërskool Transvalia se velde gasheer vir die Hoërskool Carletonville gespeel. Die dag…

Back to top button