Special categories
-
R50 000 beloning vir inligting om Willem te vind
NewsDie familie van Willem Kruger, wat Sondag in die vroeë oggendure verdwyn het, bied ’n beloning van R50 000 aan…
-
Steeds geen teken van Willem of sy bakkie
NewsDuik- en ander reddingspanne is steeds besig om die Vaalrivier te deursoek vir enige teken van Willem Kruger of sy…
-
Met dié diskoligte wil diewe nie dans maar vlug
NewsDié diewe wil nie disko nie, hulle wil die hasepad kies!
-
Mike Bolhuis en sy span help soek na Willem
NewsDie land se bekendste privaat speurder, Mike Bolhuis en sy span, is op dieselfde dag wat Willem Kruger verdwyn het,…
-
“’n Ma en pa se seun is weg”
NewsDie verdwyning van Willem Kruger het die land aan die hart gegryp en daar word van oral af inligting en…
-
Laagwater bruggie vanwaar Willem verdwyn het bedrieglik in nag
NewsDie laagwaterbruggie by die Henbase Lodge is bedrieglik in die nag en dit is waarom polisieduikers steeds na enige tekens…
-
Boef klim lamppaal met luiperd se presisie, stroop kabels en vlug
News’n Video wat op sosialemedia versprei word, wys presies hoe maklik dit is vir kriminele om ’n lamppaal van sy…
-
Derde aand sonder Willem
News’n Familie gaan moontlik vir die derde aand bed toe met die wete dat hul seun, Willem Kruger, nog nie…
-
Krugerdam se wal lek erg – vrese dat hy kan breek
NewsDaar is weer kommer oor ’n groot stroom water wat deur Krugerdam se wal sypel na onlangse swaar reën watervlakke…
-
Plaasaanvallers dreig om bejaarde se keel af te sny
News’n Vrou is omstreeks 10:00 vanmore in haar plaashuis op Roossenekal deur rowers verras.
-
Vrou sê sy ken die dwelmdraak se vernietigende gevolge
News’n Jong vrou, wat self die dwelmdraak sewe jaar gelede afgeskud het, wil die dwelmverslaafde Divan Ferreira help.
-
Willem se suster sê: ‘alles is net bespiegelinge’
NewsGerugte dat Willem Kruger (29) se selfoonsein gister by in die omgewing van Pienaardam waargeneem is, is net bespiegelinge.









