Sport
-
Botma se vierkuns lei Gimmies na indrukwekkende hokkiesege in Classic Clash
Photo GalleriesPotchefstroom Gimnasium se eerste seunshokkiespan het weereens bewys dat hulle die sterkste hokkiespan in die dorp is met ’n kragtige…
-
Classic Clash: Wat sê die geskiedenisboeke?
SportIn die afgelope 16 jaar was daar talle titaniese rugbykragmetings tussen hierdie twee Potchefstroomse skole. Sedert 2000 het Gimmies nege…
-
Volkies klop Gimmies in rillernetbalstryd
SportDie spanning was hoog, die skare was luidrugtig en die atmosfeer ongelooflik – presies hoe ‘n Classic Clash moet wees.…
-
Ferdies se netbalspanne kook in Monsantoliga
SportFerdies het deelgeneem aan die Monsanto Klein-skole liga wat die volgende skole insluit: Bloemhof, Christiana, Koster, Orkney, Sannieshof, Stella en…
-
Potch se gholfspelers maak plaaslik naam
SportOp Sondag 22 Mei is die tweede rondte van die Noordwes Nul Voorgeeliga by Orkney Gholfklub gespeel. Nege spanne van…
-
Classic Clash: Laat die sportoorlog begin!
SportDie spreekwoordelike gewere is gelaai, die strategieë is fyn beplan en die skoolkrete is uit volle bors gesing. Elke skool…
-
Dis nou of nooit vir Flames in halfeindstryd teen Crinums
SportDie Noordwes-Flames se netbalspan is slaggereed en oorgehaal om Vrydag vir sy eerste eindstryd in die Brutal Fruit-premierliga te kwalifiseer.…
-
Gimnasium en Volkskool sit tweestryd voort
SportSake gaan behoorlik op die Fanie du Toit Sportgronde, Gimmies se netbalbane en die PUK-Astro uitgespook word in vanjaar se…
-
Classic Clash: Die eerstespanne
SportGimmies Spanlyste Gimmies eerste rugbyspan: 15. Herman de Jong, 14.Mitchelle van der Merwe, 13. GJ Janse van Rensburg, 12. Edrich…
-
Luiperds vat Blou Bulle aan op Loftus hierdie Saterdag
SportDie Luiperds het Vrydagaand op Olënpark met 42-17 teen die Welwitchias van Namibië gewen. Met hierdie oorwinning in die provinsiale…
-
Inaugural NSL u.13 tournament a great success for NW cricket development
SportNorth West Cricket hosted the inaugural North West Schools Under-13 Tournament from the 20th – 22nd May 2016, which was…
-
Potch students do well at river canoe race
SportThe North West University team has been growing for a number of years in the sport of canoeing and are…











