Special categories
-
Gimmies is koning van die kleiner sporte
SportGimmies eindig die NWU Prestigereeks-finale met 'n hele rits medaljes.
-
Potch Dorp sy eie grootste vyand in Neser nederlaag
Sport"Elke speler weet presies wat hy moet reg maak en wat ons as span moet doen vir die volgende wedstryde,"…
-
Gimmies, Volkies en Wesvalia deel eerste plek op tennisbaan in NWU Prestigereeks
SportGimmies se juniors neem ‘n eerste plek (goud), terwyl Volkies se twee tennisspanne brons op die dag verower.
-
Gimmies veg terug maar kom net-net kort in eindstryd
Sport'n Paar klein foutjies wat ons op belangrike tye gemaak het, het ons die wedstryd gekos," het John-Ross Jackson, hoofafrigter…
-
-
Volkies troef Oosterlig in eindstryd
SportVolkies se 1ste XV het Saterdag vir Oosterlig met 14 - 7 in die NWU prestige reeks eindstryd gewen.
-
Borg ‘n Boom en wys jou kleure vir Gimmie-Volkie derby
Local newsHierdie jaar beoog die belangegroepe om 400 bome te versier as deel van die Gimmie-Volkie Eikelaan Geesbaan.
-
Oud-Gimmie slaan rol in Binnelanders los
Local news"Ek voel baie geëerd. Toe ek jonger was het ek, my ouma en my ma altyd Binnelanders saam gekyk. Dit…
-
Vele hande maak ligte werk met Cachet Park CID se slaggat-projek
Local newsDaar is die afgelope maand alreeds 72m² se slaggate wat met teer gevul is.
-
Potch bergfietsryer vat SA kroon
SportErnie Roets klop sy naaste teenstanders, Massi Ambrosi en Justin Swanepoel om die titel op 16 April te verower.
-
Jong Baillie kry rol in kortfilm
Local newsHierdie jong toneelspeler het saam met die bekende Suid-Afrikaanse aktrise, Angelique Gerber, aan hierdie kortfim geskiet.
-
Foto’s: Gimmies se eerste seunshokkiespan verslaan Marais Viljoen
SportGimmies verslaan Marais Viljoen met 7-0 op die NWU Astro.











