Sport
-
Luiperds staan 100 punte af teen Griekwas
Dit was 'n swaar dag in Kimberley vir die Luiperds wat met 101-7 teen die Griekwas in die SA Beker…
-
NWU en Shimlas gaan slaags raak hierdie Maandag
Die NWU sal weer op die wenpad wil kom na hul verlede week teen UJ vasgeval het.
-
Home field advantage for Dragons against Boland
The North-West Dragons will look to pick up their second win of the CSA 1-Day Cup when they face Boland…
-
SA Beker: Luiperds wil beste voet voorsit teen Griekwas
Die Luiperds sal Saterdag, 7 Maart hul SA Beker-veldtog met 'n klipharde wedstryd teen die Griekwas in Kimberley begin.
-
NWU Young Guns veg moedig teen Ikeys in driefees
Uitblinkers vir die NWU sluit in die oud-Volkie, Christoff Nel, sowel as die oud-Gimmie, David Ndala, wat albei drieë gedruk…
-
Gimmies se atletieklegende vier 75ste verjaarsdag met Gimmie-Ferreira Prestigebyeenkoms
Mnr. Tommie Ferreira is al vir meer as vier dekades (46 jaar) betrokke by Gimmies en op 75-jarige ouderdom gaan…
-
UJ klop NWU in wipwa-stryd
Die NWU het amper 'n sege in die sak gehad maar in die 78ste minuut het UJ die laaste sê…
-
Veritas maak skoonskip teen Villagers in Eerstejaars Koshuisfinaal
Veritas was net te goed op die aand en het met 37-0 gewen om die titel te verower.
-
Dragons keen to impress in 1-Day Cup
The Dragons are facing the KZN-Inland Tuskers in Pietermaritzburg this Sunday in the first match of the CSA 1-Day Cup.
-
NWU soek derde oorwinning in ‘n ry teen UJ
Die NWU se sterkpunte teen die Emeris was hul aanvallende spel en intensiteit. Tog is daar steeds baie werk wat…
-
Dragons duo included in Proteas T20 tour to New Zealand
Rubin Hermann will look to add to his 7 T20 international appearances for South Africa, whilst Dian Forrester will look…
-
KHS dra die Interhoër-kroon
KHS het vandag (Vrydag, 20 Februarie) vir Hoërskool Rustenburg (tweede algeheel) en Potchefstroom Gimnasium (derde algeheel) geklop.











