National
-
Gewilde Nampo Oesdag Landbouskou 2021 is gekanselleer
NationalDie NAMPO Kaap-skou, geskeduleer vir 8-10 September 2021 in Bredasdorp, Wes-Kaap, en die NAMPO Alfa-skou, beplan vir 30-Sep - 2-Oct…
-
Oom Herbert op 100-jarige ouderdom nog perdfris en gesond!
Local newsDrie Riviere Aftreoord se oudste inwoner het Vrydag sy 100ste verjaarsdag met 15 “push-ups”, 'n glasie vrugtesap en 'n sny…
-
Waterlekke: DA vra premier om in te gryp
Local newsDie Demokratiese Alliansie (DA) sê hy is geskok oor die honderde duisende rand wat maandeliks verlore gaan weens gebarste pype…
-
Bibberweer wag vannag op die Vaaldriehoek
NationalMaak seker julle troeteldiere is warm. Boere moet ook spesiale voorsorg tref dat hul vee beskut is.
-
Registreer hier vir inentings – Midvaal-Raadsheer Phil Pretorius
HealthMIDVAAL HOOFSWEEP RAPPORT – No. 23
-
Help haweloses en wen dalk ‘n kas
Local newsDie organisasie Active Angels hou ‘n lootjietrekking vir liefdadigheid waartydens een gelukkige persoon ’n handgeverfde kas kan wen.
-
Mensehandelsaak: Polisiemanne op borgtog van R10 000 elk vrygelaat, staat se saak ‘n knou toegedien
Local newsTwee polisiemanne wat by ‘n mensehandelsaak betrek word is Woensdagmiddag in die streekhof in Vereeniging op borgtog van R10 000…
-
VF Plus weier om Emfuleni se vierdie agtereenvolgende onbefondsde begroting te steun
Local newsDie Vryheidfront Plus sê sy het nie die onbefondsde 2021/22-begroting van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging)…
-
Maatskappye verf hul logo’s met die kleure van die reënboog vir LGBT-maand
Local newsJy mag dalk opgemerk het dat talle bekende internasionale maatskappye vandag op sosiale media hul logo’s verander het om die…
-
Entstowwe wat in SA gebruik word “veilig” en “doeltreffend” – Ramaphosa
Local newsPresident Cyril Ramaphosa het op Sondagaand (30 Mei 2021) tydens sy televisietoespraak aan Suid-Afrikaners benadruk dat al die entstowwe teen…
-
-
Twee dood, twee beseer in ongeluk in Meyerton
Local newsER24 sê twee volwasse mans is dood en 'n ma en dogter beseer in 'n motorongeluk tussen 'n Ford Ranger…











