Local news
-
‘My hand was net vas by die duim, die res was afgesny’ – Kobus Drotskie
Local newsDit was 'n fratsongeluk wat groot pyn en trauma veroorsaak het. Die herstelproses is lank en die rekeninge hoop op.
-
Help Vaalpets om Snowy te help
Local newsSnowy wag al jare om aangeneem te word. Andersins is sy 'n tevrede en gelukkige hond. Onlangs het sy seergekry…
-
Warm beertjies maak harte warm
Local newsSolidariteit Helpende Hand Vanderbijlpark-tak reik altyd uit na ander. Gister was hul by Huis Siësta se Geheueversorgingseenheid.
-
Christo geniet dit om mense rond te ry
Local newsDis lekker as mens 'n werk kan doen wat jy geniet. en Christo Behr geniet sy werk, al kan dit…
-
Dapper Danika sien uit na nuwe skool
Local newsSy was in graad 1 toe sy met breinkanker gediagnoseer is, maar Danika van Tonder het nie laat dit haar…
-
Die skopbokskampioen geniet wat sy doen
Local newsSy geniet haar sport en is deel van Laerskool Midvaal se koor, maar vir Nika-né bly skopboks koning.
-
DBV Inspekteur red diere van brand dood
Local newsSy het vinnig gedink, hulp ingeroep en vele beeste van 'n veldbrand gered.
-
Hondjies steel kinderharte tydens Vaalpets besoek
Local newsWat is dan nou lekkerder as om met hondjies te speel en te sorg dat hul kos en komberse het…
-
VLU leer meer oor ‘stik-en-sny’ tegniek
Local newsDie VLU nooi vroue van alle ouderdomme om by hul aan te sluit. Vir navrae kontak RInda de Klerk by…
-
A call for kindness from the SPCA
Local newsThe SPCA can always do with blankets, dog food and volunteers. Be the difference this winter and answer their call.
-
Nuwe president vir Rotary Klub van Vanderbijlpark
Local newsDie Rotary Klub van Vanderbijlpark se nuwe president is bekend vir haar jarelange gemeenskapsdiens.
-
Caitie doen dit weer… Benoem vir toekennings en FAK Skryf’it finalis
Local newsCaitie Rock is besig om opslae te maak in die musiekwêreld, nie net met haar sang nie, maar ook haar…











