Local news

  • Opwindende nuus vir aspirant sangers!

    Local news

    Die eerste uitdunrondte vind plaas op Sondag, 25 Februarie. Vir meer inligting, kontak 084 484 8707 of 083 625 0365

  • ‘Ongelukke is nie die brug se skuld nie!’

    Local news

    Die oorsaak van die ongelukke moenie by die brug gesoek word nie, maar eerder by die bestuurders, meen sommige lesers.

  • Elke hond kry sy (bederf) dag

    Local news

    VANDERBIJLPARK. - Diereliefhebbers word gevra om 'n hond by Vaalpets se bad, dip en borsel teen net R20 te borg.…

  • Die vissies het gebyt by Vaaldam

    Local news

    Wat is lekkerder as 'n dag langs die dam? Nog beter as dit vir 'n goeie doel is. Lees meer...

  • Huurders skuldig, seun vrygespreek van moord

    Local news

    Die moordenaars van Charlotte Fenn (67) van Sonlandpark het uiteindelik hul dag in die hof gekry.

  • Denel nou amptelik 2023 se topmatriek in die streek

    Local news

    Algehele Beste matrikulant in die SediWes-streek,wat tot by Krugersdorp strek.

  • Chuck Kaaswors deel drukkies uit

    Local news

    VANDERBIJLPARK. - Chuck Kaaswors, die Vaal se eie Tik Tok-koning, het onlangs by die Pioneer Huis gaan inloer. Behalwe dat…

  • Oudmatrone en dogter se lewensreis eindig saam

    Local news

    Lottie was net 19 toe sy met breinkanker gediagnoseer is en in 1994 twee breinoperasies en bestraling deurloop het. Dokters…

  • Atlete skitter by Willie Roux-byeenkoms

    Local news

    SASOLBURG. - Die HS Sasolburg-atlete het behoorlik die krane oopgedraai tydens die tweede Willie Roux-uitnodingbyeekoms wat verlede Saterdag by die…

  • Beurtkrag uitoorlê by Vaalpark Primêr

    Local news

    Basta met beurtkrag. Vaalpark Primêr gebruik sonkrag. Lees meer...

  • Seun (19) se gesig op vier plekke gebreek

    Local news

    VEREENIGING. - Hy is “fearless crazy” op sy motorfiets met ‘n lus vir die lewe, maar nou is sy gesig…

  • Kind (11) sterf na volwassenes oor “toolbox” stry

    Local news

    ‘n Saak van roekelose en nalatige bestuur is aanvanklik geopen, maar nadat die kind aan beserings beswyk het is dit…

Back to top button