News
-
Baba Azaria – hartoperasie wag na geboorte
Local newsOm te hoor jou baba gaan met 'n hartdefek gebore word, is 'n skok, maar gelukkig is daar hoop vir…
-
Jong hengelaar vang indrukwekkende 18,28 kg-baber in Vaalrivier
NewsWat as ’n gewone dag langs die viswaters begin het, het in ’n onvergeetlike hengelervaring ontaard toe die jong hengelaar…
-
Na 4 weke is Drie Riviere-kruising weer oop
NewsDie heropening van dié besige kruising is met sigbare verligting en opgewondenheid deur motoriste en plaaslike inwoners en besighede verwelkom.
-
Harte huil oor Annie, sy was ‘n spesiale hond
Local newsAnnie was bekend en geliefd onder die kliënte, besoekers en inwoners van Baxter's Bark & Breakfast. Nou is haar plekkie…
-
Kragonderbreking ontwrig Rand Water se pompstasies – wateronderbrekings moontlik
NewsDaar is weer krag, maar Randwater waarsku dat inwoners nog vir ure lank lae waterdruk of wateronderbrekings kan ervaar.
-
Valie in SA Bofbalspan
Local newso15-Spanne van 12 lande ding mee om die Bofbal Wêreldbeker. Een van die SA spanlede is van Sasolburg.
-
Kom ‘vlieg’ saam deur foto’s
NewsDie Elsje's Choice on Photos-fotogroep bied 'n gratis platform waar gesoute én beginner-fotograwe hul werk kan vertoon.
-
Grandparents enjoy Eureka’s special day
Local newsThe Eureka School is extremely proud of the learners who participated in this year's Vereeniging Art Festival.
-
Transvalia bied ASA-afrigterskursus aan
NewsAltesaam 80 afrigters het by Hoërskool Transvalia saamgetrek vir ’n waardevolle naweek van atletiekafrigting, die uitruil van kennis en praktiese…
-
Behind the byline: Christiaan brings care and truth to Vaalweekblad
NewsWinning multiple awards at this year's FCJ prize-giving for community newspapers clearly attests to Christiaan's dedication to journalism.
-
Vanderbijlpark medical practitioner arrested on rape charge
NewsA 20-year-old woman reported alleged sexual misconduct after visiting a Vanderbijlpark medical facility for treatment for headaches and migraines.
-
Mag die gholfballe reg val
Local newsLeomand Jacobs is kaptein van die NWGU-span wat van 28 September die beste jong gholfspelers in SA aandurf.











